“Om dit vir die publiek en veral vir personeel weg te steek, is roekeloos en onverantwoordelik.”
Lees meerAlles vir Woensdag 21 September 2022
Lang vonnisse ná KZN-plaasmoord
Peter en Pamela Scott is in 2018 op hul plaas in die Creighton-gebied in KwaZulu-Natal aangeval.
Verkeersbeampte in PE doodgeskiet
“Toe die beampte sien wat gebeur en wou reageer, het hulle haar in die bors geskiet.”
Man op plaas naby Rustenburg vermoor
Die polisie vermoed dat minstens vier mans die 68-jarige man op die plaas oorval het.
Khomotso Phahlane en ander in hof oor R54 miljoen-tender
“Bronne onthul dat die betogings in Oktober 2015 begin het en dit is verregaande om teen Desember 2016 aan te voer dit is ʼn noodgeval.”
Jong Akademia-dosent word Taalraad-voorsitter
“Die Afrikaanse Taalraad (ATR) doen nou fantastiese werk en oral waar ek kom en die ATR ter sprake is, ervaar ek regtig ʼn gees van versoening deur Afrikaans.”
ToekomsVenster: Nie net myself nie
Ons plek is nie voor of agter nie, maar deel van. Saam op pad. Ons wen saam of ons verloor saam. Dit gaan op die einde van die dag oor die eer van God-drie-enig.
Luister: Bosveld Musiek Karnaval veel meer as net ʼn musiekfees
Puik kampeergeriewe, talle pretaktiwiteite, knetterende braaivleisvure én twaalf ure se sangvermaak onder die Bosveld-sterre bied ʼn tipe saligheid wat nie maklik beskryf kan word nie.
Kaapstad kap Ramaphosa oor afwenteling van polisiemag
President Cyril Ramaphosa het ’n geleentheid laat verbygaan om leierskap te toon in die bekamping van misdaad.
Betogings oor vrou se dood in aanhouding eis reeds agt
Betogings duur al vyf dae lank met talle Iranse vroue wat hul hidjab-kopdoeke uit verset voor juigende skares mans en vroue aan die brand steek.
Luister: Beskeie Boerboel-model laat voete jeuk met skoffeltreffer
Khail West is veel meer as net ʼn blou-oog spiertier wat voor die kameras vir onder meer die klerehandelsmerk Boerboel Wear poseer.
Ondersteuning vir persone met gestremdhede kwyn nie
Die projek, wat tot en met 2020 elke jaar van krag tot krag gegaan het, is met die inperkings, nes baie ander organisasies en projekte, tot stilstand geruk.
Spoggerige Sportage
Aanvanklik kyk ek na die prys en voel effens angstig, maar as ek na die Sportage se mededingers in die C-sportnutssegment gaan loer, is die Sportage beslis nie die duurste nie.
Kaapstad begin met planne om beurtkrag die hoof te bied
Die aanleg sal die eerste van sy soort wees wat aan die provinsie se kragnetwerk gekoppel word.
Kyle laat steeds paaltjies spat in Engeland
Kyle Abbott het die Yorkshire-kolwers met sy naatboulwerk laat bontstaan en hy het tien paaltjies in die wedstryd geneem.
Wiele2Wiele se Jeanette in aksie by GR Cup
Hierdie week vir Wiele2Wiele rol die wiele weer vir Jeanette tydens die GR Cup. Daar is ook twee bekendstellings – Honda se BR-V het gegroei en die nuwe vyfde generasie Kia Sportage is hier.
Eskom-tariefverhoging ‘immoreel’, ‘uit voeling’
“Nersa het ʼn plig om te verseker dat Eskom nie beloon word om Suid-Afrikaners in die donker te hou nie.”
Hoop en ’n nuwe begin; die basis van maatskaplike werk
“Dit is hoekom ons poog om betyds in te gryp om ʼn kind hoop te gee. Met ʼn nuwe begin word alles moontlik vir ʼn kind wat ʼn slegte begin gehad het.”
TV-fliek plaas Erfenisdag in kollig
“Die fliek vra die belangrike vraag: Wie se erfenis vier ons werklik as dit nié kollektief en inklusief is nie?”
Luister: Jan-Hendrik boei met rou emosie, diep lirieke
Dié sanger se jongste enkelsnit, “Slaap”, het beoordelaars in die jongste reeks van die talentsoekkompetisie “Die Kontrak” se harte geroer.