Polisiebeamptes het die perseel omsingel, aangekondig dat die polisie buite is en versoek dat die deur na die huis oopgemaak word.
Alles vir Woensdag 21 September 2022
Kikker dié somer jou hande op
Helder, waaghalsige kleure op die vingernaels is altyd ʼn treffer in die lente en somer.
Poskantoor dok miljoene op vir agterstallige mediese bydraes
Slegs werknemers wat ook Solidariteit-lede is se fooie is betaal, terwyl honderde ander werknemers nou moontlik hul mediesefondsvoordele weens wanbetaling kan verloor.
Boek: ‘Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog’
Vicky Heunis ondersoek onder meer die motivering, gereedskap en materiaal wat tot die skepping van Boerekrygsgevangenekuns gelei het.
Len Muller sing van ‘gesprekke met sy Skepper’
“Met elke liedjie wat uitgereik word, sit jy ’n stukkie van jouself daar buite.”
Gedig: Man met flits
Lees DJ Opperman se gedig, “Man met flits”.
T20-kaptein kry nie spanplek in plaaslike toernooi
Vóór sy elmboogbesering het Temba Bavuma kritiek verduur oor die tempo waarteen hy sy lopies in mik-en-moker-krieket slaan.
Video: Skape agtervolg drawwer
Kykers lag lekker vir die vrou wat onverwags ʼn skaapwagter geword het.
Video: Vuiste klap amper oor kennisgewingbord in Upington
ʼn AfriForum-werknemer en kantoorbestuurder van die Dawid Kruiper-munisipaliteit het in ʼn hewige stryery betrokke geraak.
Poetin roep 300 000 reserviste na Oekraïne op
Poetin het Rusland se inwoners vroeg vanoggend in ʼn vooraf opgeneemde toespraak belowe om “alle beskikbare middele” in te span om Russiese grondgebied te beskerm.
Meer as 200 walvisse spoel op strand uit
Die jongste stranding volg sowat twee jaar nadat byna 500 walvisse in dieselfde gebied in Australië uitgespoel en slegs 100 oorleef het.
Babanuus vir Daniëlla van Heerden
“Ek kan dit nie veel langer stil hou nie, hier is nou ’n merkbare magie!”
Opdraande stryd wag op wêreldspan
“Dit gaan beslis ʼn moeilike, selfs intimiderende uitdaging wees. Novak en Rafa is immers twee van die bestendigste Grand Slam-spelers ooit.”
Amanda strooi lig in Senotaafsaal tydens Aardklop
“Ek dink enigiemand wat ʼn pleister vir seer nerwe, ontvlugting, kos vir die siel en lig soek, sal ons produksie geniet.”
Ramaphosa regverdig R2 miljard vir BBP-beskerming
Daar is sedert min. Bheki Cele se aanstelling elke jaar R600 miljoen aan spyseniering en verblyf vir polisiebeamptes bestee. Dié bedrag blyk Ramaphosa min te pla.
Nuuskommentaar: Waar sal ons krag vandaan kom?
Ons krag gaan dus nie van een lamsakkige monopolis af kom nie, maar eerder van duisende staatsbestande kleinskaalse kragopwekkers. Gemeenskapselfstandigheid wesende die definiërende én deurslaggewende term.
Dringende ingryping gevra oor bus-aanvalle
Tussen Januarie 2021 en Februarie 2022 het Intercape se busse onder meer as 150 aanvalle deurgeloop.
Video: Gelowiges in Sirië ʼn lig te midde van die oorlog
“Ons is ambassadeurs van Christus wat die boodskap van lig in die land versprei, en het in die naam van Jesus liefde en sorg aan mense in nood gebring.”
Propvol F1-kalender in 2023
“Ons is opgewonde om 24 wedrenne aan te kondig wat wêreldwyd aangebied gaan word,” het Stefano Domenicali gesê. Daar is egter nie plek vir Kyalami nie.
‘Laksheid’ rede vir Potch-hof se dak wat inval
Die VF Plus het glo reeds maande vantevore die stand van sake by die hof onder die minister van justisie se aandag gebring, maar daar is glo nie aan sy besware gehoor gegee nie.