Vroeër het Quinton de Kock ook soos ’n vetgesmeerde blits weggetrek en amper 20 lopies van Lungi Ngidi se eerste boulbeurt geslaan.
Alles vir Sondag 20 September 2020
Deurbraak ná moord op Pretoriase polisiebeampte
Sers. Thomas Mashimbye is in 2018 in sy huis doodgeskiet.
Voormalige apteker gevonnis vir bedrog
Die beskuldigde was ʼn direkteur by ʼn apteek toe hy bedrieglike eisie by Gems, die mediese fonds vir staatsamptenare, ingedien het.
Kia Seltos wys sy vleis
Daar is baie wat in sy guns tel, maar die prys pla bietjie. Nie soveel dat ek hom nie sou aanbeveel nie…
Amerikaanse Ope: Oosthuizen se gulde geleentheid
Net vier houe.
‘Waar was Kinnear se polisiebeskerming?’ – Cele
Minister Bheki Cele het Saterdag lt.kol. Charl Kinnear se gesin besoek. Dié gesin het al voor Kinnear se moord vir hul lewens gevrees.
Nog ʼn prys vir Zirk van den Berg se ‘Ek wens, ek wens’
Die wenners van die jaarlikse kykNET-Rapport Boekpryse, die Jan Rabie-Rapportprys en Boekresensent van die Jaar is pas bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Meer as 2 000 nuwe gevalle in SA
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Ons gebroke wêreld
Dit gaan goed met die mens wat sy hulp van die God van Jakob ontvang, die mens wie se hoop gevestig is op die Here, sy God. (Psalm 146:5)