Verlede jaar het die Suid-Afrikaanse wapenbedryf R4,7 miljard se wapens na ander lande uitgevoer, en sowat R128,3 miljoen se wapens uit ander lande ingevoer.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Desember 2019
Sonder geld is water-meesterplan ‘nutteloos’
Die minister vra gewone Suid-Afrikaners om water spaarsaam te gebruik, terwyl daar geen plan is vir dié miljoene liters water wat verlore gaan weens ʼn gebrek aan instandhouding en herstelwerk nie.
Sakeliga gaan beoogde Grondwetwysiging oor onteiening beveg
“Ons verwerp enige wysiging aan die Grondwet, in teks of interpretasie, wat die konstitusionele orde ondermyn.”
Burgemeester, speaker van Tshwane terug in poste
Die DA het ná die raadsvergadering in ʼn dringende hofaansoek gevra dat die besluite ter syde gestel word.
Fase 4-beurtkrag: ‘Minister moet ingryp’
Een van die grootste oorsake van Eskom se probleme is die feit dat nie ʼn enkele opwekkingseenheid by Khusile operasioneel is nie, sê die DA.
Minister van gesondheid beantwoord minste vrae
Parlementêre vrae is ʼn uiters belangrike manier vir opposisiepartye om hul oorsigtaak uit te voer, want vir ministers om misleidende of onwaar antwoorde te verskaf, is ʼn oortreding van die wet.
Hoof van departement van gesondheid in hof vir bedrog
Die departementshoof het die ooreenkoms om die diensverskaffer aan te stel glo onderteken tydens ʼn reis na Indië – waarvoor die betrokke verskaffer na bewering betaal het.
Oud-metropolisielid skuldig aan verkragting, ontbloting
Die voorvalle het tussen 2015 en 2016 in Brackendowns, Alberton en Ekurhuleni plaasgevind.
Handwerk: Kom ons bak gemmerkoekies
Feestyd is sinoniem met vakansietyd, en dít beteken dan ook dikwels heerlike eetgoed. En wat is dan nou lekkerder as om te bak vir dié tyd van die jaar?
Takumi-vakmanne kan vir die Duitsers ʼn ding of twee leer
Die 2020 Lexus RX is ʼn lieflike sportnutsvoertuig.
Kyk: Kersvader lewer lekkergoed in Moot af
Kinders staan elke jaar in afwagting die sypaadjies vol.
Deurbraak ná moord op Koffiebaaise polisielid
Die polisielid is summier doodgeskiet toe hy en ʼn kollega op ʼn klagte gereageer het.
Sakeliga wys op gevare van konsepwet oor onteiening
Die konsepwysigingswetsontwerp is Vrydag gepubliseer en is oop vir kommentaar tot einde Januarie.
KSA se hoof voorlopig geskors
Die uitvoerende hoof kry egter steeds sy salaris.
Tshwane onder administrasie geplaas
Dié besluit is geneem kort nadat Stevens Mokgalapa, burgemeester van Tshwane wat tans op spesiale verlof is, en speaker Katlego Mathebe deur mosies van wantroue uit hul ampte onthef is.
Eskom stel fase 4-beurtkrag in
Eskom het Vrydagmiddag aangekondig dat hy fase 4-beurtkrag gaan instel.
‘Daar was nie sulke boeke toe ons kinders was nie’
Op 3 Desember het Lapa Uitgewers en die Otto-Stigting saam met Bianca Flanders, Susan Ongansie en André Trantraal in die Liyabona Biblioteek, Distrik 6, gekuier.
KSA vergader wyl borge onttrek
Die stormwolke om die beleërde krieketbeheerliggaam het vandeesweek in ’n wolkbreuk verander.
Loki Rothman: ‘Vir die eerste keer weet ek regtig wat ek wil doen’
Rothman sê hy het so lank geneem om ʼn Afrikaanse album uit te bring, omdat hy te lank te veel gedoen het en daarom nie kon uitmaak wie hy as kunstenaar wou wees nie.
5 polisiebeamptes vas oor ‘ooreenkoms’ met nooddienste
Die polisie het gunste uit dié ooreenkoms ontvang.