“Jy kan absoluut geen instansie vertrou om jou en jou familie elke sekonde van die dag veilig te hou nie. Ons lewe in leeuwêreld, hou jou eie tande skerp!”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wapens"
SA wapenaankope, verkope onthul
Verlede jaar het die Suid-Afrikaanse wapenbedryf R4,7 miljard se wapens na ander lande uitgevoer, en sowat R128,3 miljoen se wapens uit ander lande ingevoer.
Polisie verloor 500 dienswapens in drie jaar
Polisiebeamptes wat nie aan diens was nie het die afgelope drie jaar 500 dienswapens en 10 765 rondes ammunisie verloor.
Bloemfonteinse museum mag nie meer wapens uitstal
Die Nasionale Museum Bloemfontein gaan nie meer voort met die beplande permanente antieke wapenuitstalling nie, al is die projek reeds 80% voltooi.
VN gevra om ‘robotwapens’ te verbied
“Ons beweeg na ʼn toekoms waar mense heeltemal uit die besluitnemingsproses oor die gebruik van geweld uitgesluit word.”
12 vas vir hoëkaliberwapens, gesteelde voertuig
“Ons hoop die verdagtes kan gekoppel word met die onlangse vlaag van ernstige en gewelddadige misdade in die provinsie.”
SAID konfiskeer $9.3 miljoen by Lanseria-lughawe
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het by die Lanseria-lughawe in Gauteng beslag gelê op kontant ter waarde van $9.3 miljoen (ongeveer R102 miljoen).
Boeremaglede onbevoeg om wapens te besit
Regter Eben Jordaan het Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof verklaar dat alle lede van die Boeremag, buiten drie, onbevoeg is om vuurwapens te besit.
Kuba in sop oor wapens na Noord-Korea
Kuba het glo ‘n wapenvonds aan boord van ‘n Noord-Koreaanse skip in Panama as niksseggend probeer afmaak.
Bykans 4 000 wapens vernietig
‘n Totaal van 3 898 handwapens is Saterdag in Port Elizabeth deur die polisie vernietig.
Plofstof, ammunisie op plaas gevind
Kratte met vuurwapens en plofstof is Saterdag onder die grond op ʼn plaas naby Rustenburg, Noordwes, gevind.
Vuurwapens, selfverdediging en die Christen
Die veranderde vuurwapenwetgewing wat ʼn paar jaar gelede in werking getree het en waarvolgens wettige vuurwapeneienaars hulle vuurwapens moes herlisensieer het tot oneindige frustrasie gelei….