ʼn Roerende roudiens is Woensdagmiddag by die Hoërskool Die Burger in Roodepoort gehou vir Louise de Waal, wat ʼn week gelede ontvoer en vermoor is op pad skool toe.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Oktober 2011
Boer vas ná hy glo tiener doodskiet
ʼn Tienerseun is doodgeskiet en ʼn ander beseer nadat ʼn boer van Groblersdal glo op hulle geskiet het nadat hulle glo op sy plaas visgevang het.
Video: Alexandra-inwoners dreig met optrede teen buitelanders
Inwoners van die informele nedersetting Alexandra in Johannesburg dreig om oproerig te raak oor buitelanders wat volgens hulle eerste toegang kry tot behuising.
Ma vas na sy haar vyf kinders vermoor
ʼn Ma is in hegtenis geneem nadat sy haar vyf kinders glo vermoor het in Pampierstad in die Noord-Kaap.
Man ernstig beseer ná ontploffing by huis
ʼn 31-jarige man is ernstig beseer tydens ʼn ontploffing by sy huis in Helderkruin in Roodepoort aan die Wes-Rand.
Beskuldigde: ‘Ek is deur ET aangerand en verwurg’
Een van die beskuldigdes wat aangekla word van die moord op Eugene Terre’Blanche het die polisie genader om hulp voor die moord.
Nuuskommentaar: Dieners wat moet dien
Eise wat teen die polisie ingestel word en wat slaag, verduidelikings deur die polisiebase wat eerder ontstel as gerusstel, afgedankte polisiemanne wat steeds salaris kry…
Sensus-werker aangeval in Oos-Kaap
ʼn Man van Oos-Londen is in hegtenis geneem nadat hy na bewering probeer het om ʼn Sensus-werker te verkrag.
Polisiebeamptes vas oor beweerde seksnetwerk
Ses mans is in hegtenis geneem in Nelspoort, tussen Beaufort-Wes en Drie Susters nadat ʼn beweerde seksnetwerk hier oopgevlek is waarvan vyf meisies tussen die ouderdom van 12 en 15 betrokke is.
Vuurwapens, selfverdediging en die Christen
Die veranderde vuurwapenwetgewing wat ʼn paar jaar gelede in werking getree het en waarvolgens wettige vuurwapeneienaars hulle vuurwapens moes herlisensieer het tot oneindige frustrasie gelei….
19 Oktober 2011
Woord:
Olifantploeg