Finansiering sal ook uit interne reserwes verkry word en ’n verslag om bykomende finansiering te versoek sal ook aan provinsiale en nasionale regerings gestuur word.
Lees meerAlles vir Vrydag 26 April 2019
Amcu ís ʼn ‘ware vakbond’, sê Mathunjwa
“Dit is baie duidelik dat daar ’n doelbewuste poging is om Amcu te vernietig.”
Suid-Afrikaners oorsee trek Saterdag hul kruisies
Die stembriewe word verseël en per diplomatieke possak na Suid-Afrika gestuur om in Pretoria getel te word.
NVG nou vry van ‘korrupte invloede’, sê FUL
Dít volg ná die afdanking van Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi.
‘Kieshof moet dispuut tussen De Lille en DA aanhoor’
“Dit is my bevinding dat die mees gepaste plek om al twee kante van die dispuut aan te hoor nie dié hof is nie.
Trompop botsing eis 4
’n Mazda-bakkie en ʼn Izuzu-bakkie het reg van voor gebots.
ToekomsVenster: Die vraag oor die grootste gebod
“Jy is nie ver van die Koninkryk van God nie,” sê Jesus. Wat sou dan kort? Wat moet die man nog doen? Ek vermoed Jesus wil sê, “nou moet jy dit doen ook. God bo alles liefhê en jou naaste soos jouself”.
Sikloon Kenneth tref Mosambiek
Volgens die Verenigde Nasies is dit die eerste keer in die geskiedenis dat ’n suidelike Afrika-land deur twee siklone in een seisoen getref word.
Highlanders trap Sunwolves se tjank af
Nieu-Seelanders leer Japannese ’n rugbyles.
Man kan lank sit oor video van Christchurch-aanvalle
Die skieter het ʼn kamera op sy valhelm vasgemaak en die aanval regstreeks op Facebook uitgesaai. Kopieë is van die skokkende video van 17 minute lank gemaak en wyd op die internet gekyk.
Resep: Lendesteak
Hierdie gereg sal enige vleisliefhebber se mond laat water.
Bejaarde deur kombuisvenster doodgeskiet
“Die egpaar se pitbull het by die oom liggaam gelê toe ons daar aankom. Ons kon glad nie naby kom nie dan het die hond vir ons gegrom.”
Wen: Laurika Rauch se spesiale versamelstel
Een gelukkige leser kan dié spesiale versamelstel, ter waarde van R1 265, wen.
MultiChoice en ’n nuwe era van sensuur
Finansiële afdreiging veroorsaak dat kuns die eerste slagoffer is van ʼn nuwe era van sensuur.
FAK vereer Steve Hofmeyr
“Steve is ’n reus in die Afrikaanse musiekbedryf en met goeie rede een van die gewildste Afrikaanse sangers tot op hede.”
Crusaders trek die Lions se tande
Die Lions se Superrugby-probleme lyk nie einde te hê nie nadat hulle Vrydag ʼn nederlaag teen die Crusaders gely het.
Jiba, Mrwebi afgedank
Die presidensie het Vrydag bevestig dat pres. Cyril Ramaphosa Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi die trekpas gegee het.
Hoopstad-plaasmoord: Jong pa dan gegroet
“Hy het altyd gehelp waar hy kan en hy was ʼn baie goeie pa vir sy kind.”
Podlitiek: Vryheidsdag, plaasmoorde en EFF onder vergrootglas
Vir hul derde onderwerp ondersoek die Podlitiek-span die EFF. Soos in die afgelope twee episodes word daar op een spesifieke party ingezoem, en hul beleidsposisies, berugte persone, en iets oor hul geskiedenis word bespreek.
Vrou, kind sterf toe muur inval
“Paramedici het kort na 8:30 op die toneel aangekom en ʼn vrou en seun aangetref waar hulle op ʼn bed gelê het.”