Pretorianers weer op wenpad ná ’n sterk vertoning op Loftus.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 April 2019
R200 000 skade oor onwettige kragverbindings
“Die skade aan die kragnetwerk is ernstig en uitgebreid.”
Sharks kom hárd terug aarde toe
Dit help veel jy is een week kaatjie van die baan, net om die volgende Saterdag ’n eenooggoudvissie in ’n té klein bak te wees.
Pous berispe tieners oor selfoonverslawing
“Asseblief! Die diens is nie ʼn vertoning nie!”
Blitsbokke begin al hoe meer na pure goud lyk
Neill Powell, die Blitsbokke se afrigter, is besig om goud te delf met sy nuwe geslag sewesspelers.
Video van 11-jarige plaasseun het SA gaande
Dit is vir dié 11-jarige plaasseun dalk niks vreemds om ʼn bakkie se band om te ruil nie, maar ʼn video van hom wat ondanks die feit dat hy net een hand het dit binne slegs ʼn paar minute doen, het Suid-Afrikaners gaande.
Maimane: ‘Gaddafi-miljoene danksy swak grense geskuif’
“Hoe anders sou Jacob Zuma honderde miljoene rande van Gaddafi se geld in die eerste plek in Suid-Afrika ingebring het om dit by sy Nkandla-woning te versteek?”
Lions verloor eerste toerwedstryd
Brumbies druk vyf drieë teen toerspan.
Pmb-skietery: Slagoffer het glo probeer wegjaag
“Nadat ʼn rusie ontstaan het, het die verdagte hom glo in die nek geskiet.”
Nuwe president by Loftus ingehuldig
Suid-Afrika se nuwe president wat ná die nasionale verkiesing aangewys sal word, sal nié soos gewoonlik by die Uniegebou ingehuldig word nie, maar by Loftus Versfeld in Pretoria.
Inwoners hoor skote klap voor man sterf
“Volgens inligting vanaf die toneel het lede van die publiek skote gehoor en toe die geluid van ʼn motorongeluk.”
Welpies wat nie kan loop uit skoktoestande verwyder
Daar is nie voldoende skuiling, ruimte of water vir die diere gegee nie. Die kampe waarin leeus, rooikatte, tiere en luiperds aangehou is, was glo ook vuil en parasities.
Sasol open myn van R5,6 miljard
Impumelelo, wat “sukses” in isiZoeloe beteken, is volgens Sasol een van drie wêreldgehaltemyne wat hy in die afgelope dekade as deel van sy R14 miljard-mynvervangingsprogram gebou het.
Seun (8) finaal gegroet ná ongeluk by skool
“Ek is so jammer dat jy so vroeg moes gaan. Jou plekkie is leeg.”
Arbeidersparty sê regering moet Assange beskerm
Abbott het gesê die VSA se saak teen Assange gaan oor hul “vernedering oor die dinge wat hy aan die lig gebring het oor die Amerikaanse weermag en veiligheidsdienste”.
Msimanga reageer oor diefstalklag teen broer
Solly Msimanga, die DA se Gauteng-premierskandidaat en voormalige burgemeester van Tshwane, het Vrydagaand ʼn polisieondersoek na beweerde diefstal deur sy broer verwelkom.
Toeris beseer ná hy van balkon spring
Volgens paramedici het ooggetuies egter by hul aankoms op die toneel gesê daar was glo ʼn gaslekkasie in die gebou, wat daartoe gelei het dat die sprinkelstelsel afgegaan en pandemonium in die restaurant ontstaan het.
Gedagte vir die dag: Herprogrammeer daagliks
Julle gees en gedagtes moet nuut word. (Efesiërs 4:23)