Eriksen het in die 43ste minuut van die wedstryd in Kopenhagen skielik ineengesak en bewegingloos bly lê terwyl paramedici KPR toegepas het.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Junie 2021
Roof op Tulbagh-plaas: Verdagte dalk met vlaag rooftogte verbind
ʼn Verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met huisroof op ʼn plaas in die Tulbagh-omgewing, kan moontlik verbind word aan ʼn vlaag huisrooftogte in die Kaapse Wynlande en omliggende landelike gebiede.
Skiboot-dwelmvonds: Nog drie vas
Die verdagtes is Vrydag onder streng polisiebewaking van Kaapstad na Pretoria gebring sodat hulle Maandag saam met hul medebeskuldigdes in die Pretoria-landdroshof kan verskyn.
Egpaar wat tweeling ‘koop’ kry borgtog
Die egpaar word daarvan beskuldig dat hulle ʼn tweeling by ʼn 35-jarige ma wou koop.
Twee gevonnis vir moord op blinde boer
ʼn Jong man en ʼn tienerseun is gevonnis vir die wrede moord op Chrisjan van Niekerk (71).
SA verspringkampioen vir vier jaar geskors
Suid-Afrika se verspringkampioen Luvo Manyonga is vir vier jaar geskors.
ToekomsVenster: Die bediening wat vryspreek
Hoe lank kuier jy saam met verwyte in jou lewe? Maak nou daarmee klaar. Aanvaar die versoening wat God in Christus vir en namens jou bewerk het.
N2 by Plett ná dae se onrus oopgestel
Betogings het Plettenbergbaai vandeesweek byna tot stilstand gebring nadat die N2 as voorsorgmaatreël gesluit moes word.
Netcare se Gauteng-hospitale onder druk
“Netcare het besluit om besoektye by sy hospitale af te las, behalwe in uitsonderlike gevalle waarvoor spesiale toestemming verkry moet word.”
Hulporganisasies in hoogste rat teen droogte
“Die afgelope tyd het ‘n aantal individue en organisasies op die rampwa gespring en nie almal het eerlike bedoelings gehad nie.”
Luister in 3 minute: Goeie nuus oor landboubedryf, kragopwekking
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die hernude vertroue in die landbousektor, bykomende kritiek op die mededingingskommissie se besluit om die Burger King SA-transaksie te stuit en die positiewe nuus oor onafhanklike kragopwekking.
Toyota se Cruiser 300 onthul
Toyota het onlangs sy spiksplinternuwe en langverwagte Land Cruiser 300 in Dubai bekend gestel.
Onderwyser in hof oor verkragting
Die onderwyser het ’n 11-jarige leerder glo in ’n toilet by die skool verkrag.
Renosterstroper gaan lank sit
Drie renosterstropers is die afgelope week in afsonderlike voorvalle in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
Hond red hert van verdrinking
“Harley het nie tyd gemors nie en dadelik in die meer gespring om te help.”
Werknemers mag self besluit oor inentings – Solidariteit
Volgens Solidariteit het werknemers ’n reg om te kies om nie ingeënt te word nie en werkgewers mag hulle nie van hierdie keuse ontneem nie.
Tronkstraf bring vryheid vir dié gelowiges
Hy is in ʼn piepklein tronksel opgesluit en snags vir ure eindeloos ondervra, maar hy het dapper vasgestaan in sy geloof.
Koshuisinwoners neem grootouers by tehuise aan
Toe Michelle Kretzschmar van Ons Tuis se “Neem ʼn grootouer aan”-projek hoor, het sy dadelik geweet dit is die soort sorgsame projek waarby sy studente betrokke wou kry.
Bulls is vasberade vir sukses
“Dit is ’n groot voorreg om deel van hierdie geskiedkundige kragmeting te wees, maar ons moet onthou waarom ons hier is: Om die beker terug na Suid-Afrika te neem.”
‘Persoonlike, prismatiese’ nuwe album vir Janie Bay
“Om dinge in ʼn ander lig te sien, het mooi saam met die musiek gepas.”