Dié skyfies is heerlik vir ʼn kosblik!
Alles vir Maandag 13 Januarie 2020
‘Afskaal’-wenner verloor meer as 30 kg
Die laaste episode van die gewilde kykNET-reeks “Afskaal” het eintlik vier wenners gehad. Só voel die algehele wenner, Jandri Swart (40) van Clubview, Centurion.
LUR betreur dodelike N1-botsing
Ses mense, onder wie drie kinders, het in die voorval omgekom.
2 dood toe ligte vliegtuig aan Oos-Rand neerstort
Die twee slagoffers is met noodbeamptes se aankoms op die toneel nog in die wrak van die tweesitplek-vliegtuig aangetref.
Geen beurtkrag Maandag verwag
“Ons word in hierdie stadium aangemoedig deur die stabiliteit van die stelsel.”
Gedagte vir die dag: Loflied!
Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde. (Psalm 145:8)