“Werkers sal ʼn sug van verligting slaak, want die afgelope paar maande was baie moeilik.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 September 2022
Kaapstad bied beurtkrag-verligting
“Eskom se aankondiging van verdere beurtkrag tot Saterdag moet elke Suid-Afrikaner baie bekommerd maak.”
DA pak kaderontplooiing in die hof
Twee van die DA se sake in sy voortgesette aksie teen ANC-kaderontplooiing sal binnekort in die hof voorkom.
Nie eerste voorval op Vaalharts-kleinhoewe
“Waar oom Dan se rooi Nissan Micra altyd gestaan het, was ’n plas bloed.”
Oud-aanklaer se diefstalverhoor weer uitgestel
Adv. Jeanette Neveling word daarvan beskuldig dat sy klere en kos ten bedrae van sowat R3 000 gesteel het.
Ouma, kleindogter slagoffers van huishoudelike geweld
Die polisie in Mpumalanga en Gauteng ondersoek twee afsonderlike sake van huishoudelike geweld wat die lewe van vier mense geëis het.
ToekomsVenster: Projek Lewe
Christene is die mense wat besig is met #ProjekLewe.
19 radio-prysbenoemings vir Groot FM
Dié toekennings gee erkenning aan radiostasies oor die hele Suid-Afrika heen.
Agra se Outjo-handelstak afgestof
Die ontwikkeling het meer as N$18,7 miljoen beloop.
SA kunstenaar skep ‘NFT’-kuberkuns
Portchie is die mees onlangse Suid-Afrikaanse kunstenaar om die kuberruim te betree, maar wat presies behels hierdie blokkettingkunswerke en is die plaaslike mark reg daarvoor?
‘Brannewynlippe’-sanger getroud
“Dit was vir my baie spesiaal om vir Michaela te verras deur ʼn liedjie net vir haar te sing.”
Mpumalanga Landbou bekommerd oor ‘Kill the boer’
“Ons aanbod is ʼn praktiese een – om vaardighede aan ons gemeenskappe oor te dra, wat baie beter is as een van verdelende politieke retoriek.”
Beurtkrag, oorstromings gee BBP wind van voor
Ná twee agtereenvolgende kwartale van positiewe groei, het die BBP in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp.
Nege sterf in Limpopo-ongeluk
Daar word vermoed dat moegheid moontlik die oorsaak van die ongeluk was.
Wen: Tyd om vere reg te skud vir Comic Con Africa
Maroela Media het by Francois Botha, ’n kranige videospeletjie-aanhanger en -vermaakkunstenaar, aangeklop om meer te wete te kom oor dié virtuele wêreld.
Affies rou ná leerder se dood
Die hoof beskryf Coetzee as ʼn “besige mannetjie” wat altyd “ʼn bok vir sports” was.
Jake opgewonde oor Marco se terugkeer
Op dieselfde dag as wat die nasionale kragreguleerder aangekondig het hy sal weer beurtkrag instel, het die Bulls bevestig dat Marco “Eskom” van Staden weer deel van sy opset is.
’n Dr. Seuss-leesfees
Voorskoolse kinders sal veral baie van hierdie oulike en kleurvolle boeke hou.
Oorwinning in hof vir Middelburg-inwoners
“Indien die betrokkenes die hofbevel minag, sal ons nie agteroorsit nie. Mense sal aanspreeklik gehou word as hulle die bevel verontagsaam.”
Son, swem en SA supersterre by Sun City
“Dit is heerlik om kykNET aan boord te hê. Sun City is ook so ʼn ikoniese venue – in die Afrikaanse volksmond is daar mos die sêding ‘Was jy al by Sun City?,” lag Kurt Darren.