Die ongeluk het ʼn groot verkeersontwrigting veroorsaak.
Alles vir die sleutelwoord "N1"
Passasiers skarrel toe bus vlamvat
Bagasie het verspreid oor die N1 gelê.
Transitoroof op N1 veroorsaak chaos
ʼn Transitorooftog Vrydagoggend op die N1, noord van Pretoria naby die Hammanskraal-afrit, het grootskaalse verkeersontwrigting veroorsaak.
Onderwyseres sterf ná baksteen motor tref
Die geliefde onderwyseres en haar man was vroegoggend van Kaapstad onderweg toe die voorval gebeur het.
Klopjagte ná De Doorns-betogers met platskerms laat spaander
Teen gisteraand is nege verdagtes in hegtenis geneem en 53 groot platskermtelevisiestelle teruggevind.
N1 by De Doorns stééds gesluit
Die N1 by De Doorns in die Wes-Kaap bly gesluit nadat voertuie daar met klippe bestook is.
N1, N3 dié naweek gedeeltelik gesluit vir Eskom-werk
Gedeeltes van die N1 net buite Pretoria en die N3 naby Hilton in KwaZulu-Natal sal dié naweek vir ʼn paar uur in albei rigtings gesluit word sodat Eskom instandhoudingswerk kan doen.
Seun op N1 doodgery
Op pad huis toe het hulle die N1 probeer oorsteek toe ʼn wit Isuzu-bakkie uit Winburg se rigting op pad na Kroonstad Thunywa tref.
Een dood, twee gewond in ‘sluipmoord’ op N1
“Terwyl hulle die Golf met ʼn sleeptou aan die Sentra vasgemaak het, het mense in ʼn silwer of grys Audi verbygery en op die mense geskiet.”
Ma sterf, pa en kinders ernstig beseer
Reddingsbeamptes het sowat twee uur lank geswoeg om die oorledene (in haar vroeë 40’s) se liggaam uit die wrak te verwyder.
Twee sterf in ongeluk op N1
“By nadere ondersoek het paramedici op twee vroue se liggame afgekom waar hulle naby die voertuig gelê het.”
N1 op twee plekke gesluit ná gru-ongelukke
Twee gru-ongelukke het in ʼn kwessie van ʼn paar uur op die N1 plaasgevind waarvan een op die sogenaamde “pad van die dood” was.
Verdagte vas oor moord op N1
Zelda van Niekerk (45) het onder die N7-oorbrug op die N1 stilgehou en is daar oorval, beroof en toe in die maag geskiet.
Frats eis man se lewe op N1
Die wiel wat van ʼn vragmotor losgekom het, het ʼn kort entjie gerol voordat dit die man getref het.
Vier onherkenbaar vermink in gru-botsing
Vier liggame, vermoedelik dié van twee mans en twee vroue, is vasgekeer in die motor gevind. Die liggame is egter onherkenbaar vermink.
Vrou dood langs N1 gevind; familie gesoek
Volgens die polisie is die vrou wit van gelaat en sowat 1,6 m lank. Sy het ʼn sweetpaktop, ʼn rok waarvan die kleur onbekend is, en tekkies gedra.
Lugmaghelikopter stort neer: Meer inligting bekend
Die Suid-Afrikaanse weermag het Sondag meer inligting bekend gemaak oor die Oryx-lugmaghelikopter van 22 Eskader wat omstreeks 14:00 op die N1 neergestort het.
Lugmaghelikopter stort neer op N1
ʼn Lugmaghelikopter het Sondagmiddag op die N1 naby die Hugenotetonnel in die Wes-Kaap neergestort.
Man sterf ná hy beheer oor motorfiets verloor
ʼn 27-jarige man is dood nadat hy beheer oor sy motorfiets verloor het.
4 sterf, 5 beseer toe ambulans en motor bots
ʼn Driejarige meisie was een van die ses beseerdes wat behandeling ontvang het. Sy is glo in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas, maar is later dood.