“Dit voel soos gister wat ek my eerste Epic gewen het. Ek is gelukkig om goeie spanmaats en goeie mense in my hoek te hê,” het Suid-Afrika se Matt Beers gesê.
Lees meerAlles vir Sondag 24 Maart 2024
Ses se rooftogplan gefnuik
Die Johannesburgse blitspatrollie het inligting ontvang oor ’n groep verdagtes, onder wie ’n werknemer van ’n koeriermaatskappy, wat ’n rooftog in die omgewing van Johannesburg sou uitvoer.
Die week in foto’s
Beleef hierdie week se wêreldwye nuusgebeure in foto’s.
Kyk: Kolbe sorg wéér vir topoomblik
As jy ooit gewonder het hoe om ʼn teenaanval op die rugbyveld van stapel te stuur, vra maar gerus vir Cheslin Kolbe.
NVG staan speaker se aansoek Maandag teen
“Die NVG se ondersoekdirektoraat sal die aansoek teenstaan aangesien ons glo dat dit ongegrond en sonder meriete is.”
Alcaraz wen Spaanse tweestryd op drafstap
Een van Carlos Alcaraz se wennervoorhandhoue teen Roberto Carballes Baena is teen ʼn spoed vinniger as 170 km/h gemeet.
Eskom, wys ons jou diesel- en steenkoolkontrakte, gelas hof
AfriForum vermoed dat die inligting vervat in hierdie kontrakte moontlik onreëlmatighede en korrupsie by die kragvoorsiener aan die lig kan bring.
US-konvokasie: Pro-Afrikaanse kandidate geskrap oor maroen-goud-plakkaat
Vier kandidate – almal pro-Afrikaans – in die verkiesing van die uitvoerende komitee vir die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) is gediskwalifiseer oor ʼn veldtogplakkaat met ʼn maroen-goud-kleurkombinasie waarop hul name verskyn.
1 en 2 vir Ferrari in Melbourne
“Die lewe neem jou soms op ʼn emosionele tuimeltreinrit – van die gebeure aan die begin van die jaar en die podiumplek in Bahrein tot die blindedermprobleme en vandag se sege,” het Carlos Sainz gesê.
Fase 2 om noodreserwes aan te vul
Die volgende beurtkragpatroon sal oor die volgende paar dae gevolg word:
Bulls 2de op punteleer ná Dragons-sege
Al vier Suid-Afrikaanse rugbyspanne het hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryde die naweek gewen.
Opsystaanreël sal ook vir speaker geld, sou klagte kom – Mbalula
Volgens pres. Cyril Ramaphosa is Nosiviwe Mapisa-Nqakula nog nie strafregtelik aangekla nie.
Vier vas ná ‘barbaarse terreuraanval’ in Moskou – Poetin
Volgens Poetin is die vermeende aanvallers in hegtenis geneem nadat hulle na Oekraïne probeer vlug het. Oekraïne ontken enige betrokkenheid.
Gautengse skermsweefvlieënier sterf naby Citrusdal
Die skermsweefvlieënier het Vrydag aan ʼn geleentheid deelgeneem toe hy in die moeilikheid beland het.
Deon Fourie: ‘Ek het Bok-droom amper vaarwel toegeroep’
Deon Fourie gesels met Maroela Media oor sy droom om ʼn Springbok te word, daardie laaste wedstryd en sy gesin.
SA’ner uiteindelik vas ná skipper verdwyn
John Matambu het op 16 Maart vanjaar vermis geraak nadat hy ’n man, vermoedelik Ferdie Visser, op die see by Sodwanabaai uitgeneem het.
Gholf: Player se woorde word waar
Die Suid-Afrikaanse gholflegende Gary Player het altyd gesê dat goeie setwerk, en nie lang bofhoue om die toeskouers te beïndruk nie, die geld sal laat inrol.
VRK-reeks: Lions brul kliphard teen Connacht
Gisteraand in Galway het die Lions se rugbyspan sommer baie hard gebrul, want hulle het een van hul beste vertonings nog, dalk selfs hul heel beste ooit, in die VRK-reeks gelewer.
Foto’s: Lekker doen-dinge in Stellenbosch
Hierdie lekker Afrikaanse studentedorp spog ook met wêreldklas wyne, puik koffie en fynproewer-cuisine, so waarvoor wag jy?
Depressie nie kruk, maar superkrag vir Zaretha
“Die Here wil jou kom ontmoet in daardie diepste, donkerste plek.”