“Ons beskou hierdie oorwinning as ons geleentheid om vir ander plattelandse dorpe te wys daar is hoop.”
Lees meerAlles vir Sondag 6 Augustus 2023
Gedagte vir die dag: Val en opstaan
“Laat hulle wat wys is hierdie woorde verstaan. Die paaie van die Here is waar en reg. Regverdige mense loop daarop, maar opstandiges struikel en val op die pad” (Hosea 14:10).
Moedertaalonderrig nie beperk tot klaskamer
“Raak betrokke by projekte en sake waaroor jy passievol is en begin daar.”
Britse MotoGP: Brad laat teenstanders se broeke bewe
Die spanning het Sondag op die Silverstone-renbaan hoog geloop toe dit tydens die Britse MotoGP begin reën het.
Die week in foto’s
Van ’n volmaan tot veldbrande. Beleef die wêreld se grootste nuusgebeure van die week in foto’s.
Tshwane maak stem nog dikker oor staking
Die Stad Tshwane het Saterdagaand 89 briewe uitgereik aan die elektrisiteit-skakelspanne regoor die stad, uitsluitend streek sewe, vir die versuim om hul pligte uit te voer tydens die voortslepende onwettige staking.
Video: ‘Christenburg is ons huis,’ vertel Bethlehem se ‘afvlerkmense’
Net buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat is ʼn kleinhoewe waarop ʼn gemeenskap van hawelose mense rustig leef en werk. Hoewel die mense haweloos is en van God se genade leef, is hulle nie noodwendig moedeloos nie.
Hofstryd oor rybewyshernuwings
AfriForum gaan die vereiste dat rybewyskaarte elke vyf jaar hernu moet word, teenstaan.
Fossiele in die halfwoestyn: Karoo Nasionale Park
Teen die middag ry ons Karoo Nasionale Park binne wat in ʼn streek lê wat soms Die Vlakte, die Koup of die Goup genoem word – ʼn streeksnaam wat afgelei is van goub of houb, soos die Khoi-veeboere van toentertyd dit genoem het. Dit beteken “pensvet”.
US-prof in gesogte VN pos aangestel
“Ek is diep geëerd en nederig om deel te wees van die VN se wetenskaplike adviesraad.”
Wêreldbeker-netbal: Uganda beëindig Proteas se drome
Die Proteas se Wêreldbeker-netbalveldtog het Sondag in Kaapstad in groot teleurstelling geëindig toe hulle met 49-47 deur Uganda in die uitspeelwedstryd om die vyfde plek geklop is.
Só lyk beurtkragskedule voorlopig tot Woensdag
Die beurtkragfases sal van Maandag tot Woensdag tussen fase 1 en 4 wissel.
Afrika se ‘staatsgreep-epidemie’
Antonio Guterres, sekretaris-generaal VN, het in 2021 dié probleem selfs as ʼn staatsgreep-epidemie beskryf met Afrika wat tussen 1950 en 2022 onder nie minder nie as 200 staatsgreeppogings deurgeloop het, waarvan sowat 100 suksesvol was.
Man in Randfontein doodgeskiet; vrou ernstig beseer
Smith het na bewering uit die bakkie gespring in ʼn poging om sy gesin te beskerm en teruggevuur toe een van die aanvallers hom doodgeskiet het. Hy is glo in die kop geskiet.
Dapper kwadrupleeg is hoof van radiologie
Dit was aanvanklik sy droom om in verloskunde te spesialiseer, maar omdat hy na die ongeluk ʼn kwadrupleeg was, was hierdie planne van die baan. Hierdie dokter het egter nooit moed verloor nie en is vandag ʼn hoogs gerespekteerde medikus.
Paramedikus skiet man glo op ongelukstoneel
Volgens inligting het die paramedikus die ongelukstoneel geassesseer en daarna teruggeloop na haar motor om toerusting te kry. Dit is toe dat ʼn ander voertuig haar motor van agter gestamp het.
Beloning van R250 000 ná skietdood van LEAP-beampte
Zanikhaya Kwinana (33) is Vrydag om 20:00 in Nyanga doodgeskiet terwyl hy besig was om patrollies uit te voer te midde van die voortslepende taxi-stakings in die stad.
Gholf: Branden blink, res van Stinger-span ook
Die Suid-Afrikaanse Stinger-gholfspan wat in die LIV-gholfreeks speel, is op pad om nog ʼn paar miljoene Amerikaanse dollar in hul bankrekeninge te stort nadat Branden Grace, Dean Burmester en Charl Schwartzel in die tweede rondte van die Greenbrier-toernooi na vore geskiet het.
Nooddienste loop deur tydens taxi-staking
“ʼn Ambulans, wat pasiënte vervoer het, is op die eerste van die stakings aan die brand gesteek. Die personeel is ook aangerand.”
Gelukkige Leandie geseënd, gesond en gretig vir uitdagende rolle
Die aktrise en sakevrou gesels oor haar rol in die nuwe mediese dramareeks, Hartklop, haar rol as beoordelaar om ʼn nuwe Mej. SA te soek en hoekom sy tans deur haar “sonskynfase” gaan.