Banyana Banyana kon vroeg Sondagoggend in Sydney nie daarin slaag om verder in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi vir vroue vorder nie, maar hulle keer as baanbrekers terug Suid-Afrika toe.
Alles vir Sondag 6 Augustus 2023
WB-opwarmtoetse: Sesnasies-skokke
Skotland, Wallis en Ierland het hul beste voet voorgesit in die kragmetings tussen die Sesnasies-spanne, maar ʼn opdraande stryd wag straks op Frankryk, Engeland en Italië as hulle dieselfde spanne gaan kies.
Bokke slag Pumas af, maar meer vrae as antwoorde
Daar wag ʼn hele paar lekker tameletjies op die Springbokafrigters Jacques Nienaber en Rassie Erasmus wanneer hulle nabetragting hou oor Saterdag se opwarmtoets teen Argentinië in die Estadio Jose Amalafitani in Buenos Aires.
Chevonne se oupagrootjie ‘sterf van ʼn gebroke hart’
“Hy het net op lewe opgegee.”