As klipharde voorspelerspel ʼn kuns was, sou die Suid-Afrikaners ongetwyfeld onder die groot meesters getel het. ʼn Span moet egter ook sy agterspelers gebruik om die prentjie behoorlik in te kleur.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 September 2022
Van trauma tot heling
Met al die trauma wat Hettie al in haar jong lewe beleef het, was dit nodig vir haar om te begin met ʼn helingsproses waar sy kan “deel voel” en net wees. Wat sy nodig gehad het, is die vaste roetine, gesonde verhoudings en dissipline.
Vreeslose ystervrou van Welkom trap diep spore
Daar is min dinge waarvoor Dulcie Harris se hande verkeerd staan en nie eens ʼn gewapende rower stuit dié Vrystaat-ystervrou nie.
Top- Russiese generaal vervang te midde van referendums
“Dinge beweeg al hoe meer daarna om die Sowjetunie te herstel.”
Bewegende blokkietoring laat Lego lewe
“Ek sê altyd daar is niks opwindend aan Lego’s as dit nie beweeg nie.”
Stormers vee Connacht uit hul pad
Die Stormers het Saterdag die verdediging van hul titel op ʼn hoë noot begin.
Lydenburg-trokdrywer gou in die hof
Twee mense is Vrydag dood toe ʼn wegholvragmotor se remme na bewering ingegee het en die voertuig kilometers ver deur die dorp geploeg het.
Bekende mediaman sterf in Londen
“Hy was ʼn deurwinterde joernalis, jintelman, sakekop, raadgewer en ʼn wellewende mens.”
Steyn breek wéér harte
Die Bulls-bestuur gaan seker planne beraam om Morné Steyn se kontrak met nog ʼn paar jaar te verleng, want ʼn mens kry die gevoel dat die immergroen losskakel selfs in sy 40’s nog wedstryde vir sy span kan wen.
SAPD kry nog 495 beamptes
Die meeste van die lede sal nou ontplooi word om die vlaag van geslagsgebaseerde geweld te takel.
Trok saai verwoesting in Lydenburg
Minstens tien motors is deur die wegholvragmotor beskadig terwyl twee mense, ʼn jong egpaar, in die voorval dood is.
Gee luiheid ʼn uitklophou
Met die pienk, swart en wit kleurskema van die slegs-vir-vroue-boksstudio, het ons sommer dadelik bemagtig gevoel.
Handvol walvisse oorleef stranding in Australië
Nagenoeg 230 loodswalvisse het Woensdag aan die Weskus van Tasmanië uitgespoel.
All Blacks straf ongedissiplineerde Wallabies
Die Wallabies was weer hul eie grootste vyande nadat hulle hul agtste geel kaart in vanjaar se Rugbykampioenskap gekry het.
Wys jou trots vir Afrikaans dié Erfenisdag
Wat kan jy op Erfenisdag doen om te wys hoe trots jy is, of sommer net wanneer jy oorweldig word met die mooi van jou eie kultuur? Hier is ’n paar idees!
Twee vas wat glo 16 in taverne moor
Nadat een van die verdagtes vasgetrek is, het hy die polisie na een van sy medepligtiges gelei.
Geniet Braaidag-samesyn met dié veelsydige braaier
“Jy hoef nie Jamie Oliver te wees om heerlike kos met die braaier te maak nie.”
Hollywood: Adam Levine in die sop; Paris Hilton se skoothond skoonveld
Die glanspersoonlikheid Paris Hilton se skattige skoothondjie, Diamond Baby, is sedert Woensdag 14 September soek.
Ondersoek gevra ná munisipale werkers hofbevel glo minag
“Die dorp en sy inwoners gaan nie verder gyselaar gehou word nie,” het ʼn prokureur van Middelburg gesê.
Ons lewende geskiedenis
In die hart van alles wat in die Pioniersentrum en opelugmuseum gebeur, is die oortuiging en die wens dat die pioniersgeskiedenis en ervaring daarvan ook ons en ons kinders sal inspireer om vandag eietydse pioniers te wees wat steeds in Afrika toekoms skep.