“Dit is duidelik dat die dood van die slagoffers vermy kon word as James en Jennifer Crumbley net die nodige ywer in die sorg van hul seun aan die dag gelê het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Michigan-skoolskietery"
‘Skoolskieter’ bring glo voëlkop skool toe
In ʼn dagvaarding word beweer die skool het verskeie gevaartekens misgekyk voor die noodlottige skietery in November.
Michigan-skoolskieter se ouers in hegtenis
Hy sê een van die ouers was “uiters ontsteld, baie beangs” toe polisiebeamptes hulle opgespoor het.
Ouers van Amerikaanse ‘skoolskieter’ ook aangekla
Ethan se ouers is op die dag van die skietery na die skool ontbied nadat ʼn onderwyseres ʼn nota op Ethan se lessenaar gevind het wat gevaarligte laat flikker het. Die tekening is aan die Crumbleys gewys en hulle is aangeraai om binne 48 uur berading vir die kind te kry.
Tiener wat by skool losbrand ‘absoluut emosieloos’
’n Vierde leerder is intussen dood nadat Ethan Crumbley met ʼn vuurwapen wat op Swart Vrydag gekoop is, by sy hoërskool losgebrand het.
Drie dood, agt beseer tydens skietery by skool
Volgens inligting het die leerder tussen 15 en 20 skote in sowat vyf minute afgevuur.