Hoewel dit nie ’n seepgladde vertoning was nie, het die Blitsbokke vir Groot-Brittanje met 21 – 7 geklop.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Desember 2021
Man probeer inenting ontduik met vals arm
“Dit sou belaglik gewees het, as dit nie só ʼn ernstige saak was nie.”
Sakeredding vir Sibanye-Stillwater om werk te red
Dit volg nadat dié mynhuis tydens loononderhandelinge dit duidelik gemaak het dat hy nie van plan is om gebeurlikheidsplanne in te stel om afleggings af te weer nie.
Landswye inentingsmandate teengestaan
“Ons kliënte is gekant teen staatsgedrewe verpligte inentingsbeleid en moniteringsmeganismes soos inentingspaspoorte, benadeling en uitsluiting van ongevaksineerde persone, en regulatoriese verpligting op besighede om verpligte maatreëls moontlik te maak en af te dwing.”
Swaar reën, kitsvloede dié naweek verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens monitor die moontlike risiko van oorstroming van paaie in Gauteng en ander provinsies dié naweek (4 en 5 Desember 2021).
Só verduidelik US sy taalbeleid
Die universiteit het besluit om die hele proses openbaar te maak in belang van openlikheid en ten einde die impak van verdagmakery te verminder.
ToekomsVenster: Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik
Dié teks bring perspektief op ons lyding. Dit is oorweldigend en onverstaanbaar maar dit gaan verby en daar kom ʼn dag waarin alles herstel, volmaak herstel sal word.
32 mans van mensehandel gered
ʼn Soektog is uitgevoer en beamptes het op 32 mans afgekom wat in ʼn enkele kamer toegesluit was.
Appèlhof-uitspraak: Bloedneus vir rasse-ideologie
“Volgens die uitspraak kan die gewig van ras nie absoluut wees en ander faktore soos ervaring en kwalifikasie buite berekening stel nie.”
Versamelaars lek lippe af vir dié motors
Sommige van die voertuie wat Saterdag opgeveil gaan word, bied ʼn een-keer-in-’n-leeftyd-geleentheid vir versamelaars om dit te bekom.
‘Jy dink dit sal nooit met jou gebeur nie’
Leilani Kuter, stigter van Yellow for Survivors, glo slagoffers van geweld staan ʼn beter kans op oorlewing as hulle weet hoe om hulself te verdedig.
Verkeer staan steeds stil op N3
Daar is tans nie enige aanduiding wanneer verkeersopeenhoping opgelos sal wees nie.
Man hoor sy lot ná aftreeoord-moord
Tersius du Plessis (36) wat vroeër in soveel woorde gesê het dat hy Johanna Rossouw by haar huis in die Eden Park-aftreeoord in Emalahleni vermoor het, is Vrydag gevonnis.
Shell-uitspraak is ʼn knou vir Wildekus
“Dit is noodsaaklik dat die projek nou baie noukeurig gemonitor moet word om seker te maak dat enige veranderinge of impak op die kusgebied onmiddellik aangemeld word.”
‘Kennis ontbreek oor eksogene ensieme in dierediëte,’ sê AFMA skryfkampioen
Zarinah Skippers se artikel beskryf haar navorsing oor die voedingswaarde van ensiemtoediening in veevoer as ’n sleutelfaktor in die optimalisering van veselverteerbaarheid.
Foto’s: Geredde krimpvarkie ses kleintjies ryker
Hoewel verskeie mense bekommerd was oor die krimpvarkie se welstand, het hulle nie eers geweet sy is swanger nie.
US ‘weerspreek homself’ met nuwe taalbeleid
“Deur die Afrikaanse aanbod te verminder en af te gradeer, voldoen die universiteit verseker nie aan die woordeboekdefinisie van ‘bevorder’ nie.”
ʼn Brief aan Matriekmammas
Hierdie is ʼn eksklusiewe aanbod vir ʼn maksimum van 25 matrieks om op ‘n wildsplaas en lewenstyl boerplaas jou jaar te kom afsluit.
Lesersbrief: Sou God verpligte inentings afdwing?
Omtrent ʼn jaar terug was die algemene gevoel by mense dat niemand forseer mag word om ʼn entstof te kry nie.
Geloftedag 2021: Hier is jou naaste Geloftefees
“Geloftedag is selfs dieper; dit bevestig ons geloofsanker en afhanklikheid van die Here.”