“Grootskaalse kabeldiefstal vind soos klokslag plaas wanneer die kragtoevoer na die hoof-Eskomlyne onderbreek word.”
Alles vir Vrydag 3 Desember 2021
SA’ners nie so siek van Omikron
’n Ingeënte pasiënt vergelyk haar simptome met dié van ’n kopverkoue. Dit lyk egter wel of die nuwe variant ’n verhoogde risiko van herinfeksie inhou.
Motorbedryf groei ondanks talle uitdagings
Toyota kraai steeds koning te danke aan die bekendstelling van sy Corolla Cross en die Hilux wat steeds uiters gewild is.
Luister: Demi Lee sing vir die Here, haar ma in nuwe album
“Alles wat ek vandag het en wat ek is, is as gevolg van my ma.” Demi Lee vertel aan Maroela Media waarom haar jongste album haar “liefde-album” is.
Wen: Liefdesverhale vir die vakansie
Wonder jy nog watter liefdesromans op jou Desember-leeslys hoort? Romanza se jongste boeke het pas verskyn en jy kan dit wen.
Balans tussen vryheid en regte
Die vraag wat hieruit voortspruit, is: Is die bedreiging van die koronavirus in al sy variante groot genoeg om só ’n – onbetwiste – beperking van persoonlike vryhede te regverdig?
Resep-video: Klapperkoekies
Hou die koekblikke hierdie Desember vol met dié heerlike klapperkoekieresep.
Tiener wat by skool losbrand ‘absoluut emosieloos’
’n Vierde leerder is intussen dood nadat Ethan Crumbley met ʼn vuurwapen wat op Swart Vrydag gekoop is, by sy hoërskool losgebrand het.
Covid-19-statistieke: Meer as 10 000 nuwe gevalle
Minstens 2 904 mense word tans vir die koronavirus in die hospitaal behandel.
Handwerk: Knus om die knieë
Tandruit is ʼn klassieke en pragtige ontwerp. Ons wys jou hoe om hierdie patroon te hekel vir ʼn lieflike kniekombers.
Luister: Nóg Kersliedjies deur Afrikaanse sangers uitgereik
Die laaste van die 12 Kersliedjies wat deur talentvolle Afrikaanse kunstenaars uitgereik is, is nou te hoor.
Plett Rage ook gekanselleer
Die gewilde matriekfees sou Vrydag begin.
‘Omvangryke herstelwerk’ lê voor by substasie
Die opruiming van uitgebrande toerusting by die Mooikloof-substasie in Pretoria het reeds begin.
Gedagte vir die dag: Vier die lig van Advent
Ek prys die Here. Ek juig in God my Verlosser! (Lukas 1:46-47)