“Get over yourself,” het Anita haar teenoor Karen opgeruk.
Lees meerAlles vir Donderdag 25 Mei 2023
Ducati se vyfde Mystery Ride neem ons ver noord
Vir baie Ducati-ryers is die Mystery Ride die een lang rit wat hulle nie misloop nie. Hoewel ek nie juis ’n groepsryer is nie, bly die Ducati Mystery Ride vir my ’n hoogtepunt.
Só lyk impak van rentekoersverhoging op eiendomsmark
“Vanaf November 2021 – ʼn tydperk van slegs 18 maande – is huiseienaars met betreklik beskeie R2 miljoen-verbande getref met verhogings van meer as R6 000.”
Dringende optrede nodig om staatskapingsake te vervolg
“Die huidige tydelike status van die ondersoekdirektoraat blyk nou ʼn betekenisvolle swak punt in die land se stryd teen hoëvlak-korrupsie te wees.”
NGV: Regstappe sal volg
“Ons sal nie toekyk hoe ons gesondheidspraktisyns aan die regering uitgelewer word nie. Ons sal nie stilsit terwyl gewone burgers gedwing word om gebruik te maak van ʼn stelsel waar beurtmedikasie en -sorg ʼn moontlikheid is nie.”
Rwanda-voortvlugtige gou in die hof
Tydens sy inhegtenisneming op ʼn druiweplaas in die Paarl het hy onder ʼn vals identiteit (Donatien Nibashumba) geleef.
Meghan Cremer-moord: Man oor diefstal gevonnis
Die beskuldigde is al sedert 5 Augustus 2019 agter tralies, twee dae ná Meghan Cremer verdwyn het.
Cholera-sterftes styg verder
Die getal laboratoriumbevestigde gevalle van cholera het teen Donderdagmiddag op 29 gestaan en altesaam 78 pasiënte is reeds opgeneem weens gastro-intestinale infeksie.
Rentekoers wéér skerp verhoog
Die swak rand, voortslepende beurtkrag en voedselinflasie het alles ʼn uitwerking gehad op die Montetêre Beleidskomitee se besluit om rentekoerse weer te verhoog.
ToekomsVenster: Jy is nie alleen nie
Gee die volgende tree in die wete dat Jesus dit voor jou, namens jou, geloop het en dat Hy dit ook nou in jou en met jou stap.
‘Gesoekte’ Bulgaar glo slagoffer van Constantia-skietery
Een van die Bulgaarse slagoffers wat Donderdag in Constantia, Kaapstad, doodgeskiet is, word deur Interpol gesoek.
Een van laaste verdagtes in Rwanda-volksmoord in Wes-Kaap vas
Fulgence Kayishema het na bewering die moord op 2 000 mense, onder wie kinders en bejaardes, by ʼn Katolieke kerk georkestreer.
SA’ners blom oor eerste plek vir agapant by Chelsea-skou
Andy de Wet en Quinton Bean het die afgelope 18 jaar letterlik hul vingers stompies gewerk om die beste agapant te kweek.
4 buitelanders in Constantia doodgeskiet
Die slagoffers is vermoedelik van Bulgaarse afkoms.
Nampo: Case IH se nuwe vlagskip maak digter bale
ʼn Nuwe digtheidsbeheerring met sewe silinders versprei oor die bo- en sykante het ʼn gesamentlike drukkrag van 62 ton.
Instagram-hond is ʼn multimiljoenêr
Tucker het reeds byna 25 miljoen volgelinge oor verskillende sosialemedianetwerke.
Twee gewond in skietery met Tshwane-metropolisie
Volgens die Tshwane-metropolisie is skokkende beeldmateriaal van ander misdrywe op een van die verdagtes se selfone gevind.
Beseerde Boishaai-seun op pad huis toe
“Hy kan nie wag om by die huis te kom nie.”
Federer gaan WB-aksie volg
“Ek hoop om een van die wedstryde by te woon,” was Roger Federer se reaksie op die Franse rugbyraad se vraag op sosiale media.
VSA, Microsoft maan oor kuberkrakers wat ‘kritieke’ infrastruktuur teiken
Die VSA voer aan dat die kuberkrakers deur die Chinese regering gefinansier word.