Dit is reeds 590 dae ná dominee Liezel de Jager met wurgmerke aan haar nek dood by die pastorie van die NG Kerk Suidkus op Amanzimtoti aangetref is nadat sy saam met ʼn groep mense gaan draf het.
Alles vir Donderdag 25 Mei 2023
SA pos voortvlugtende terug na Ierland
Ruth Lawrence en haar gewese vriend, Neville van der Westhuizen, staan op aanklagte van dubbele moord in Ierland tereg.
Luister: Aangrypende Karoodrama beloof om luisteraars te boei
Bettie Kemp gesels oor Maroela Media se splinternuwe radiodrama, “Katbosbult”.
Nuwe bestuurshoof by Vinpro
Rico Basson, huidige bestuurshoof by Vinpro, is onlangs as bestuurshoof van die nuwe sambreelliggaam SA Wine, aangestel en Schutte sal die leisels op 1 Junie by hom oorneem.
Wes-Kaapse dorpe dalk gou beurtkragvry
“Ons streef daarna om die eerste provinsie te wees wat beurtkrag wen.”
Stormers, jou lekker ding!
Steven Kitshoff sal sekerlik sy Kaapse rugbyhoofstuk op ʼn hoë noot wil afsluit. En wat sal beter wees as ʼn tweede VRK-titel op ʼn streep?
Klopjag by mikrolener wat ID’s, Sassa-kaarte vat
Daar is onder meer op verskeie identiteitsdokumente en Sassa-kaarte beslaggelê.
Twee getroudes, ma én voormalige ‘Survivor’-wenner onder Mej. SA-finaliste
ʼn Voormalige Mej. SA-finalis, Natasha Joubert, het ook weer haar naam in die hoed gegooi en vanjaar die top-30 van dié gesogte skoonheidskompetisie gehaal.
ANC kan nie krisis oor stygende lewenskoste stuit
Volgens die DA verkies die ANC om in ʼn “kokon van luuksheid te leef” waar hy “ontkoppel is van die realiteit van wydverspreide hongersnood en armoede”.
Klaviervirtuoos bring winterwarmte na Pretoria
Grobler is ʼn gerespekteerde en ervare kamermusiekmusikant en het al verskeie pryse vir sy uitvoerings gewen.
Luister: ‘Hoor hier’ met Lizz Meiring
Kom luister na ‘Hoor hier’, Maroela Media se splinternuwe oudioreeks met 52 van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke.
Oorgewig? Lees bietjie hier
“Ons weet hoe jy voel en kan jou werklikwaar help om vinnig en veilig gewig te verloor, maak nie saak waar jy woon nie.”
Pa, stiefma vas ná dood van agtjarige
Volgens inligting het die meisie by haar stiefma (31) en haar biologiese pa (35) gebly waar sy glo gereeld fisiek mishandel is.
Taalgebruik: anglisistiese meervoude
Die terrein waarop ʼn skool staan, kan ook die skoolgrond genoem word, maar nié, soos in Engels, die “skoolgronde” nie. Lees meer oor verskillende anglisistiese meervoude in Afrikaans.
Jones, Hansen kies spanne vir Twickenham-skouspel
Stephan Lewies en S’bu Nkosi is in die onderskeie opdrafspanne, terwyl Francois Hougaard en Carlu Sadie op die Barbarians se plaasvervangersbank is.
Resep: Gebakte tuna-en-sampioengereg
Dié tuna- en sampioengereg sal ’n perfekte kosblikdis wees.
Trump se grootste teenstander kondig kandidaatskap aan
Daar was egter verskeie tegniese probleme op Twitter tydens die beplande aankondiging van Ron DeSantis se kandidaatskap wat saam met Elon Musk gereël is.
Skrywer sê ‘jammer’ ná Mashaba-boek onttrek word
Prince Mashele het gejok oor die miljoene rand se finansiering vir navorsing van die boek wat deur Herman Mashaba bewillig is.
Eindstryd wink vir Mumbai
Slegs twee wedstryde staan tussen Mark Boucher en ʼn moontlike IPL-titel in sy eerste seisoen as die hoofafrigter van die Mumbai Indians.
Juwelierswinkel in gewilde kusdorp beroof
Volgens ooggetuies was die rowers met hoëkalibervuurwapens gewapen.