Oorgewig? Lees bietjie hier

Waar ʼn rokie trek, is ʼn vuurtjie. Gaan staan voor die spieël en bekyk jou lyf nou deeglik. Soos watter prentjie lyk jou lyf?

Top

TOP – Jy lyfvorm lyk soos ʼn appel. Al jou oortollige gewig sit op jou bolyf. Jy het ʼn pragtige agterstewe, jou bene is gespierd en jou arms is slank. In ʼn kort rokkie of netjiese los hemp en stywe langbroek lyk dit nie of jy oorgewig is nie.

Meet gou jou middel: Mans 102 cm, dames 81 cm.

As jou middelmaat groter is, dan is daar ʼn risiko vir kroniese lewensstylsiektes soos diabetes, cholesterol, hoë bloeddruk en selfs hartsiektes. Jou klipharde boepmaag kan ook ʼn teken wees van ʼn toksiese lewer of ʼn progesteroon-wanbalans.

TenaZ het vier Top Fat-pakke. Een van die pakke is net vir jou gemaak en ons kan jou help om van daai ongemaklike boep ontslae te raak!

TenaZ werk soos ʼn bom.

Onderlyf

ONDERLYF – Jy het ʼn pragtige peerlyfie met ʼn effense magie, amper soos ʼn voorskoot.

TenaZ is ʼn “nutriceutical” en bevat geen hormone nie. Die selvoeding spreek die moontlike estrogeenwanbalans aan wat vet op jou onderlyf kan veroorsaak.

Jy kan nou blitsvinnig ontslae raak van lastige selluliet en enige oortollige vetneerslae aan jou onderlyf voor swemtyd met een van TenaZ se Bottom-pakke.

Oraloor

ORALOOR Jy het meer as 15 kg om te verloor, ʼn dubbelken en is desperaat is om maer te word. As jy reeds alles probeer het om maer te word, maar niks het vir jou gewerk nie, dan is jy ʼn All Over en ons verwelkom jou by TenaZ.

TenaZ is veilig om saam met jou kroniese medikasie te gebruik. Jou toksiese lewer, ʼn wangevoede skildklier of ongestabiliseerde bloedsuiker kan die vet reg oor jou lyf veroorsaak.

Die 15 kg All Over Dysfunctional-pak is nou op ʼn spesiale aanbod. Jy kan blitsvinnig ontslae raak van hardnekkige vet reg oor jou lyf en die lente reeds rietskraal wees!

Stres

STRES – Sowat 80% van TenaZ se kliënte gebruik die Stress Vet-program in kombinasie met TenaZ se Top, Bottom of All Over-pakke. Die tyd waarin ons leef en kos met preserveermiddels put ons byniere uit.

Kortisol blok jou lewer om vet te verbrand en breek spiermassa af. Dit maak jou metabolisme stadiger en veroorsaak dat jy sukkel om te slaap en doodmoeg wakker word.

Jy stoor jou meeste vet in hompe – liefdeshandvatsels, ʼn hangmagie of selfs ʼn skof.

TenaZ se Stress-pakke sal stres-eet beheer en jou help om ontslae te raak van jou stresvet-deposito’s.

TenaZ is reeds 20 jaar in Suid-Afrika en is ʼn internasionale maatskappy. Ons weet hoe jy voel en kan jou werklikwaar help om vinnig en veilig gewig te verloor, maak nie saak waar jy woon nie.

Jy kan tot 15 kg in een maand verloor met die bekende 15 kg Dysfunctional-pak. TenaZ het selfs ʼn pensioenarispak – alles hang van jou persoonlike behoeftes en begroting af.

  • SMS jou NAAM na 44003 of WhatsApp 0641503811.
  • Klik hier om die webwerf te besoek vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.