Die wenner van die ATKV-DigiToneelkompetisie is tydens die slotepisode van “Gekies vir die Kollig” gekroon.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 Oktober 2021
Eskom verander wéér van beurtkragfase
Eskom sê die volgende twee dae sal gebruik word om noodreserwes verder op te vul ter voorbereiding vir die week wat voorlê.
Leerder doodgesteek ná bakleiery oor selfoon
Polisiebeamptes is vanmiddag na ’n klaskamer by die Vrystaatse skool geneem.
Man wat glo tiener begrawe, vra nie borgtog
Cynthia Williams se liggaam is glo in haar verloofde se agtertuin begrawe.
Kind beland onder bewegende trok
Die seun het glo op die bewegende vragmotor gespring om van die vrag suikerriet te gryp.
Nog geen einde in sig in Bosasa-bedrogsaak
Dié saak hou verband met tenders ter waarde van meer as R1,8 miljard.
Nuwe jakkalsdraai in Zuma-saak
Die Zuma-stigting stem hoegenaamd nie saam met die regter se uitspraak nie.
ToekomsVenster: God vra na ons harte
Liefde en liefhê soos net God dit kan doen. Genadig, barmhartig, lankmoedig, vergewensgesind.
Vlieënier sterf toe ligte vliegtuig neerstort
Paramedici is vanmiddag na ’n oop stuk veld oos van Pretoria ontbied.
#JongStemme: Wat leer EU ons oor SA?
In hierdie konteks hou die EU se worsteling met die gevolge van sentralisering ook verband met die Suid-Afrikaanse politieke landskap, skryf Reiner Duvenage.
Gordhan ‘mislei’ SA oor beurtkrag om ANC te paai
“Gordhan se poging om die land te mislei gaan hand aan hand met die ANC wat reeds Eskom daarvan beskuldig het dat hy beurtkrag gebruik om ʼn politieke agenda so na aan die verkiesing te bevorder.”
Nuuskommentaar: Gaan VF+ sy sukses van 2019-verkiesing herhaal?
Een van die partye wat werklik goed presteer het in die 2019- nasionale verkiesing is die VF Plus.
Papegaai kry 3D-snawel
Die operasie word as die eerste van sy soort vir Suid-Afrika bestempel.
Man verdwyn, nog een by natuurreservaat gered
Een man is gered hoewel die ander nog nie weer gesien is sedert hy onder die water verdwyn het nie.
Só soek Australiese polisie nou na Cleo
Beeldmateriaal van onder meer paneelbordkameras en kinderklerewinkels kan moontlik leidrade in die soektog na die vermiste Australiese kleuter bied.
KSA erken sy tydsberekening was swak
“Ek gaan nie jok nie. Ek was geskok toe ons op pad na ’n belangrike wedstryd aangesê is om ’n opdrag uit te voer.”
Man gewond toe rowers gesin oorrompel
Agt gewapende mans het die pa by die oprit van sy huis aangekeer en hom weer in die huis geboender.
Byna 800 kinders slagoffers van mensehandel in SA
Die smokkelary van kinders is vandeesweek opnuut in die nuus nadat die bevindings van ʼn ondersoek na die geboorte van die Tembisa 10 bekend gemaak is. In die verslag word onder meer aangevoer dat die verdwyning van die babas deel van ʼn toesmeerdery is wat met mediese nalatigheid en mensehandel verband hou.
Hero XPulse 200 – dié buksie bied goeie waarde vir geld
As jy nog wonder of jy wel ’n motorfiets moet kry, of as groter fietse te intimiderend is, dan maak hierdie klein fietsies baie sin.
UK kry prokureursbrief oor verpligte inenting
Die beleid word boonop op ʼn “ondenkbare” tyd van die jaar uitgevaardig, sê Solidariteit.