Daar is ’n rak propvol Suid-Afrikaanse produkte by hul plaaslike kruidenierswinkel, en biltong is nou al byna net so volop soos in Suid-Afrika.
Lees meerAlles vir Dinsdag 27 Desember 2022
Talle internasionale bekendes groet in 2022 vir laas
Die wêreld het in 2022 verskeie bekendes gegroet – van ʼn monarg tot verskeie sangers en akteurs en een van krieket se bestes.
Boekoorsig: Die wonder van die skepping
Weetgierige kinders tussen ses en tien jaar oud sal hierdie versameling prettige oordenkings baie leersaam en interessant vind. Dit sal hulle verwonderd laat oor God se kreatiewe skeppingsvermoë en hoe wonderlik sy skepping waarlik is.
Man, vrou sterf toe motor in rivier beland
Die nooddienste het laatmiddag by hul aankoms op die toneel op die motorwrak afgekom waar dit op sy dak in die rivier gelê het.
(No Vac) Djokovic land in Australië
“Ek dink hy gaan weer die speler wees om te klop.”
Hier is die tekens van uitbranding
Daar is ʼn nuwe jaar wat om die draai lê en wink. Ons almal het voornemens en planne vir die jaar wat voorlê. Dit is ook ʼn tyd om te besin oor jou lewe en dit is nodig om te vra: hoe vol is jou dagboek?
2022: Dié plaaslike bekendes vanjaar gegroet
Daar is in 2022 van verskeie Suid-Afrikaanse bekendes afskeid geneem.
Die feniks Afrikanerkultuurkind
Ten einde hierdie Afrikanerkultuurkind egter te kan laat verrys soos die spreekwoordelike feniks uit die as, is dit eerstens nodig dat ons verstaan wie ons is.
Nataniël gesels oor Frankryk, familie en Franse kos
Die sanger het sy hart lankal reeds op die stad Nantes verloor, waar hy onlangs ook ʼn nuwe leefstyl- en kosprogram saam met sy broer, Erik, opgeneem het.
Eskom sê weer oor beurtkrag
Dieselfde reëling geld vir die res van die week.
Handwerk: Maak ’n gereedskapsbelt vir groenvingers
Almal het so ʼn heupbelt nodig – of jy nou joune vir tuingereedskap of verf en kwaste gebruik.
Bakleiery by oord ontaard in ‘rasseherrie’
’n Video waarin wit volwasse mans en swart tienerseuns op Kersdag by die Maselspoort-vakansieoord handgemeen geraak het, word wyd op sosiale media versprei.
Motordiewe loop hul rieme styf in wildtuin
Twee vermeende motordiewe is aangekeer toe hulle besluit het om vir ʼn wyle by een van die piekniekterreine in die Krugerwildtuin uit te span.
Warner looi Proteas op MCG
Op ʼn bloedige warm dag in Melbourne het David Warner die kwik nog verder teen die Proteas laat styg.
Werkers kry meer gedoen in minder dae, wys studie
Wat sou jy egter sê as jou baas jou in kennis stel dat jy voortaan slegs vier, pleks van vyf, dae per week hoef te werk (teen dieselfde vergoeding)? Vergesog? Geensins!
Kinders, baba sterf in gru-ongeluk
Ses mense, onder wie vier kinders en ʼn baba, is Maandag in ʼn gru-ongeluk in Limpopo dood.
Boksburg-tragedie: Dodetal styg verder
Oorledenes se naasbestaandes word intussen toegelaat om hul geliefdes te gaan uitken.
‘Sneeustorm van die eeu’ eis tientalle lewens
Die sterftes is oor nege state aangemeld. Die reusestorm het ook wydverspreide kragonderbrekings en reisvertragings tot gevolg.
Resep: Skaapstertjies
Geniet die feesseisoen met dié eg Suid-Afrikaanse skaapvleisgereg.
Gedagte vir die dag: Bly in Hom geanker
Julle het Jesus Christus as Here erken en aanvaar. Tree nou op soos mense wat Hom regtig as Here ken. Julle verhouding met Hom moet so heg en intiem wees soos die band tussen ’n boom en die aarde waaruit dit groei. (Kolossense 2:6-7)