Die departement van landbou het Donderdag aangekondig dat hy bestaansboere se hulpverligtingsprogram met onmiddellike effek opskort.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 Januarie 2022
100 houe vir vrou ná egbreuk, slegs 15 vir die man
Die vrou se geseling is tydelik opgeskort omdat sy nie die pyn kon verduur nie.
Skoliere, assistent sterf in skietery by Gauteng-skole
ʼn Skoolassistent en twee skoliere is in afsonderlike voorvalle by skole in Gauteng doodgeskiet.
Geen borgtog vir vermeende dwelmhandelaar
ʼn Voorlopige ondersoek het onthul die verdagte is in 2018 ook deur die Valke in hegtenis geneem oor handeldryf met dwelmmiddels.
Eerste vir SA: Nanosatelliete gelanseer
Spanlid Ian van Zyl het dit as ‘n “trots Suid-Afrikaanse oomblik” beskryf.
ToekomsVenster: Vra meer
Ons mag maar vir die Here vra en Hy mag maar nee of later sê. Die feit van die saak is dat as jy nie met die Here daaroor gepraat het nie, mag jy nie kla dat dit jou ontbreek nie. Vra hierdie jaar meer.
WK skole ontvang 32 000 laat aansoeke
“Dit is elke jaar ʼn probleem en dit gaan net erger word.”
Onmoontlike Sasria-tariewe vir boere
“Die dikwels spreekwoordelike beskouing van die landbousektor as ‘melkkoei’ kan nie hierdeur verder gemelk word nie.”
Podlitiek: Sisulu verdeel, Novak wil speel
In dié week se episode van Podlitiek gesels die span oor die uitsprake wat minister Lindiwe Sisulu onlangs oor die regbank gemaak het, sowel as Novak Djokovic se verlengde stryd ten einde deel te kan neem aan die Australiese Ope van 2022.
Ontmoet TLU SA se span: John Rankin sê, ‘staan op en neem deel’
As hy nie in sy landerye staan nie, sal dit nie vreemd wees om John voor die kospotte aan te tref nie.
Puik Pant pla Proteas
Dean Elgar-hulle benodig weer meer as 200 lopies om die toets (en reeks) te beklink.
MRK genader oor eenmeter-reël vir skole
“Tensy die departement van basiese onderwys ingryp, sal daar vanjaar slegs ʼn toename in skoolverlaters wees.”
Trouklokkies lui vanjaar vir dié TV-boere
Vier van die hubare boere wat onlangs aan dié reeks deelgeneem het, staan vanjaar voor die kansel – met die eerste troue wat eerskomende Saterdag reeds plaasvind.
Kaapstad-hawe kopseer vir tafeldruifboere
Daar is tans nege tot tien skepe wat voor anker lê en hulle wag nou gemiddeld ses tot sewe dae om gehelp te word.
‘Jaagduiwel’ by rivier vervolg
Die bestuurder van die Range Rover wat op Nuwejaarsdag tussen swemmers deur gejaag het, het intussen in ’n hof verskyn.
Aarto: ‘Regering uit voeling met werklikheid’
“Die beslissing oor Aarto is ʼn belangrike oorwinning vir die burgerlike samelewing.”
Dié doel is netbal-mal
Die talentvolle Protea-speler droom van ’n medalje by die Wêreldbeker of Statebondspele.
Monument spog met bekende kunstenaar se beelde
Hennie Potgieter het onder meer die beeld, Saaier en Maaier, by die Willem Prinsloo-museum, asook die Meisieskool Oranje se beeld gemaak.
Skole: Departement moet e-stelsel skrap
Die stelsel is verder teenstrydig met die veronderstelling dat meer mag aan die gemeenskap deur middel van die beheerliggaam gegee moet word en dat gemeenskappe meer verantwoordelikheid vir hul skole moet aanvaar.
‘Wonderwerk’ toe baba, drie ander, heli-ongeluk oorleef
Die vlieënier het wonderbaarlik telefoonlyne mis gevlieg en die helikopter grond toe gebring sonder om die kerk in Pennsylvania of enige ander nabygeleë geboue of motors te tref.