“Ons inwoners steier reeds onder die las van die stygende koste van energie, brandstof, kos en basiese verbruikersgoedere.”
Alles vir Donderdag 13 Januarie 2022
Geliefde barbier sterf
Bekende name soos Kobus Wiese, Frank Opperman, Neels van Jaarsveld en Lochner de Kock het gereeld op Fred Moss se barbierstoel gesit.
Ek is nie ʼn virus nie, sê man genaamd Kovid
Hy vra koffiewinkels om eerder nie sy naam aan te kondig wanneer sy bestelling gereed is nie.
Aarto ongrondwetlik verklaar
Aarto sluit in ’n strafpuntstelsel vir motoriste en sou later vanjaar in werking tree.
Georganiseerde gemeenskappe kan geweld in 2022 stuit
Ons moet verantwoordelikheid neem vir ons eie sukses as ons ʼn voorspoedige toekoms wil hê.
Nuwe Ducati Monster is steeds hope pret
Die nuwe Ducati Monster is eenvoudig die perfekte balans van krag en pure pret!
Skrap sosiale afstand in skole, vra WK
Meer as 80% van Kaapse laerskole draf steeds klas op ʼn rotasiebasis omdat die eenmeterreël nie andersins gehoorsaam kan word nie.
Huisbrand eis gesin se honde
Die brandweer het die honde uit die brandende huis in Brooklyn gebring.
Hoe sleep ʼn Cruiser werklik?
Die Land Cruiser 300 is beslis die beste sportnutsvoertuig waarmee ek al my karavaan gesleep het – saam met Land Rover se Defender.
Taalgebruik: karig, skamel, skraps
Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “karig”, “skamel” en “skraps”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Pa doodgeskiet ná motor sonder petrol staan
Die gesin was op pad huis toe ná hulle skoolklere vir hul tienerseun gaan koop het.
Hof hoor gou oor vrou se gru-moord
Johanna Maryna Venter se verminkte liggaam is verlede jaar in ’n huis in Senekal in die Vrystaat aangetref.
Nog ʼn seismiese opname aan Weskus beplan
Die nuutste eksplorasie na gas en olie sal na verwagting die komende naweek aan die Weskus afskop.
Baba in bibberweer gelos
Die pasgebore baba is in ʼn eierboks op ’n verlate pad in Siberië aangetref.
Mnr. Dakar gister se skofbaas
Nasser al-Attiyah is egter steeds die algehele voorloper in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota.
Toeoog-afspraak duur toe veel langer as verwag …
‘n Onverwagse skielike inperking het ‘n uitgerekte afspraak beteken. Tot dusver het die liefde nog nie begin blom nie.
Prins Andrew kry nie sy sin in hof
Die regsgeding vir seksuele aanranding teen Brittanje se prins Andrew gaan voort. Dís hoekom:
Boek: Is jou kind doof, hardhorend?
Die eerste vraag wat horende ouers gewoonlik vra, is: “Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?”
SAG-benoemings: ‘Squid Game’ maak geskiedenis
Die SAG-toekennings is een van die seisoen se voorste geleenthede en vereer jaarliks uitmuntende werk in die rolprent- en televisiebedryf.
Bumrah laat kolwers steier
AB de Villiers is egter beïndruk met Keegan Petersen se vertoning.