Die organiseerders van die Australiese Ope het aangekondig dat die trekking vir die Ope vertraag is, maar het geen rede daarvoor verskaf nie.
Alles vir Donderdag 13 Januarie 2022
Drie buitelanders by Beitbrug vas oor springstof
Springstof soos dié is in die verlede al in OTM-aanvalle op sommige plekke in die provinsie gebruik.
Chirurg merk ingewande met sy voorletters
Die Britse dokter sê hy wou op dié manier spanning in die operasieteater verlig ná ʼn uiters uitdagende orgaanoorplanting.
Covid-19-statistieke: Effense styging in gevalle
Altesame 6 762 nuwe gevalle is bevestig.
Video: Oorstelpte gr. 1’s vertel van groot dag
Maroela Media het met ʼn paar gr. 1’s gesels oor hul verwagtings vir die ‘groot skool’. Kyk hier na die video.
Vyf veiligheidswagte by Pikitup-depot vermoor
Die werkers is nie van hul persoonlike besittings beroof nie en ook nie enige van die stad se eiendom nie.
Aktivis mág plaaseienaar se besonderhede op Facebook sit
ʼn Bewaringsaktivis het hom tot Facebook gewend nadat ʼn plaaseienaar dooie diere in hokke op sy plaas aangehou het.
Gedagte vir die dag: Stuur my!
Ek het die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”. (Jesaja 6:8)