Die Springbokke en die Baabaas het sedert 1952 reeds agt keer teen mekaar gespeel.
Lees meerAlles vir Sondag 28 Mei 2023
Verstappen lewer koninklike vertoning in Monaco
Terwyl die rykes die aksie vanuit hul luukse motorseiljagte gevolg het, het Max Verstappen presies vir die ander gewys hoe om ʼn straatwedren in die prinsdom te wen.
Boer Hennie spog met sy geringde duif
Eloïse was die naweek salig onbewus van dié groot planne en het gedink Hennie gaan haar eers in die Junie-skoolvakansie vra om te trou.
Jeugboeke blaas lewe in oorlogsgeskiedenis
Hierdie nuwe jeugboekreeks is nie net daar om die kennis van die oorlog op ʼn kindervriendelike vlak te vertel en om lees onder die jeug te bevorder nie, maar ook om kinders bewus te maak van die waarde van museums.
‘Buitelugliefhebbers roep gouer om hulp’ – WSAR
Die Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het die afgelope ruk ’n afname in die aantal reddingsvoorvalle waarby stappers of klimmers ernstig beseer is, opgemerk.
Week in foto’s
Intieme, spesiale en dikwels opspraakwekkende oomblikke – vasgevang in ʼn enkele foto. Kyk hier in foto’s na sommige van die wêreld se nuusgebeure.
Gabby Petito: Kêrel se ma sê sy sal help om van liggaam ontslae te raak
In die brief bied Brian Laundrie se ma, Roberta, vir hom “’n graaf en vullissakke” aan indien hy van “’n liggaam ontslae wil raak”.
Fases 4 en 5 in werking
ʼn Opwekkingseenheid elk is die afgelope 24 uur by die Arnot-, Camden-, Kendal- en Palmiet-kragstasie in werking gestel.
Kalsium gee vrouegesondheid stukrag
Die voordele van ʼn verhoogde kalsiuminname strek egter veel verder as sterk bene en skitterwit tande. Dit is ook nie iets waarmee jy tot jou oudag moet wag nie.
Resep: Wildsvleis-en-sampioenburger
Kry mens dan nou beter as ʼn geurige wildsvleis-hamburger?
Dié ‘weggooigoed’ het ‘ewigheidswaarde’
Die inkomste wat uit die Ons Winkel-groep voortgebring word, word onder meer in die vorm van studielenings in die gemeenskap teruggeploeg en vir die aanstel van maatskaplike werkers gebruik.
Enkelouerskap, kritici kniehalter nie dié Mej. SA-finalis se drome
“Gelukkig vind ek my identiteit in die Here en daarom laat ek nie toe dat ander mense se persepsies my definieer nie.”
Novak hoop hy is op sy beste in Parys
Rafael Nadal se uittredeplanne het hom ook oor sy eie loopbaan laat besin.
Paneel aangestel om wapenskandaal te ondersoek
“Die paneel is getaak om agter die kap van die byl te kom van wie bewus was van die vragskip se aankoms, en, indien enige, die vrag wat afgelaai is of gelaai moes word, die vertrek en bestemming van die vrag.”
‘Van vrees na vrede’: Dít is wat Madelein Rust geleer het
“Hier is ʼn paar goed wat ek raakgeloop het in my reis, dinge wat vir my werk met my kankerpad.”
Strafbare manslag ondersoek ná Jansenville-ongeluk
Vyf mense is op slag dood en drie ernstig beseer nadat twee bakkies, ’n wit Isuzu met ’n kap en ’n Hyundai H100, kop-teen-kop gebots het.
Dolfynroete: Stap deur die romantiese hart van Tsitsikamma
Ek en Gerrit was nog altyd lief daarvoor om ons stapskoene aan te trek en ons dink die Dolfynroete se mooiheid en moeilikheidsgraad is vergelykbaar met enige dag op die Otter. Wat luuksheid betref, is die Dolfynroete egter enig in sy soort en ʼn ideale manier om ons twintigste huweliksherdenking te vier.
Nuwe regter-president ‘ideaal vir pos weens sterk agtergrond’ – DA
Mahube Betty Molemela is die tweede vrou ooit om die appèlhof te lei.
Spaanse vrou klim vulkaan vir SA brandslagoffers
Cami Palomo gesels met Maroela Media oor haar toewyding aan kinders met ernstige brandwonde en planne om teen ʼn aktiewe vulkaan uit te klim.
‘Dit is swaar,’ vertel susters oor Vaalharts-verhoor
Die staat het Vrydag sy saak in die moordsaak van Dan (83), Breggie (73) en Elzabie Brand (54) in die hooggeregshof in Kimberley gesluit.