‘n 22-jarige vrou het oorleef nadat sy Dinsdag agt keer deur inbrekers in ʼn huis in Johannesburg met ʼn mes gesteek is.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 November 2011
Vermeende Facebook-verkragter se saak uitgestel
Die verhoor van die sogenaamde “Facebook-verkragter” is tot 19 Desember in die landdroshof in Kaapstad uitgestel.
Geskenk aan generaal kos troepe R44 000
In ‘n omsendbrief aan al 44 infanterie-eenhede van die SANW word ‘n kontantbewys van R44 000 vir ‘n afskeidsgeskenk aan luitenant-generaal TM Nkabinde gevra.
Ou Ma Be se Mosterd
“Hierdie mosterd is lieflik saam met varkvleis, tong, skaapvleis en kan selfs as ‘n doopsous gebruik word,” skryf Jeanetta van Staden.
Liggaam langs Zambezirylaan gevind
Die polisie in Gauteng is onseker of die verbrande oorskot wat in die kattebak van ‘n uitgebrande motor in Cullinan, noord van Pretoria, gevind is, aan ‘n vermiste metrobeampte behoort.
Solidariteit ontstoke oor Hulley-aanstelling
Die aanstelling van Michael Hulley, ʼn direkteur van die gelikwideerde Aurora Empowerment Systems, as deeltydse regsadviseur vir die presidensie is ʼn klap in die gesig vir sowat 5 300 voormalige Aurora-werknemers en hulle gesinne, het die vakbond Solidariteit vandag gesê.
Die prinses en die eenhoring
Nicola Baxter Kom saam met prinses Madelein op `n betowerende avontuur waarin drome regtig waar word. Lees die storie in hierdie pragtige opwipboek en verken…
Haasmoles
Simon is verveeld. Dit reën al die hele dag lank buite. Maar dan BONS, BONS, BONS iets teen die trappe op.
Wenners? Ek sien net verloorders
“Daar was nie wenners in die Grensoorlog nie. Hy sien net verloorders,” skryf Louis Bothma, oudsoldaat van die berugte 32 Bataljon. Bothma reageer op die boek ‘Ons was daar – Wenners van die oorlog om Suider-Afrika’, wat deur genl. Jannie Geldenhuys saamgestel is.
“Facebook-verkragter” in hof op aanklag van moord
Die sogenaamde “Facebook-verkragter”, Thabo Bester, sal Donderdag in die landdroshof in Kaapstad verskyn op aanklagte van moord.
Nuuskommentaar: Perspektiewe op omkopery-indeks
Nie net skakel nasionaliseringspraatjies van die gelyste rolspelers in Suid-Afrika uit nie, maar grondgryp-praatjies is voedselsekerheid se doodskoot.
Die swart en wit groenskrif oor grondhervorming
…blankes is kolonialiste; die stryd is teen hulle; en die inheemse kultuur behoort sentraal tot alles te wees.
Regoor of dwarsoor?
Het jy geweet? Die gebruik van regoor vir die betekenis oor ʼn groot gebied (d.w.s. dwarsoor, bv. dit het dwarsoor die land goed gereën) behoort…
Vervoerdepartement ontken minister se verblyfkostes
Die departement van vervoer sê ʼn berig wat beweer dat minister Sbu Ndebele in ʼn Johannesburgse hotel tuisgegaan het teen ʼn koste van R190 000 is misleidend en inkorrek.
Elfjarige seun glo by skool verkrag
ʼn 11-jarige seun is na bewering deur vier ander seuns by ʼn skool in Eldorado Park, suid van Johannesburg, verkrag.
Wat as?
Wat as daar nou ‘n derde wêreldoorlog uitbreek?
3 November 2011
“‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens, ‘n neerslagtige mens raak uitgeput.” (Spreuke 17) Christene moet kan lag, humor hê, positief wees. Dit hou die…