Dié verdagte is vanoggend kort voor sy dood aangetref waar hy by ʼn mynskag gehang het.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Augustus 2023
Britse verpleegster skuldig aan moord op sewe babas
Lucy Letby is in 2018 in hegtenis geneem ná ʼn reeks sterftes in die neonatale eenheid van die Countess of Chester-hospitaal in Noordwes-Engeland tussen Junie 2015 en Junie 2016.
‘Cele het bloed aan sy hande’; ‘SA erger as oorlogsone’
“Trouens, dit is dalk selfs veiliger vir vroue en kinders om in die Oekraïense oorlogsone te gaan woon as wat dit is om in Suid-Afrika te woon,” sê Action Society.
Nuwe Covid-19 variant gemonitor
“BA.2.86 is die opvallendste SARS-CoV-2-variant wat die wêreld gesien het sedert Omikron.” Die nuwe variant is egter nog nie in Suid-Afrika aangetref nie.
Misdaadsyfers: Vroue, kinders nie veilig tuis
Dit wys onder meer op die gemiddelde 9,8 vroue wat elke dag vermoor word en die 3,2 kinders wat daagliks vermoor word.
ToekomsVenster: Skuldbelydenis is soos asemhaling
Skuldbelydenis is soos in- en uitasem. “Here vergewe, dankie Here dat U vergewe”. Ons moet haastig wees om sonde te bely. Die Here weet in elk geval daarvan. Kry dit uit die pad, vra genade dat jy nie weer en weer struikel nie.
Video: Loer agter die skerms van Krone by Loftus
Maroela Media het agter die skerms van die opwindende musiekproduksie, Krone by Loftus, ingeloer.
Dele van Pta Saterdag sonder water
“Waterverbruikers in genoemde gebiede word versoek om water spaarsamig te gebruik. Alle besighede wat afhanklik is van watervoorsiening vir hul daaglikse bedrywighede moet ook seker maak hulle het voorsiening vir water gemaak om operasioneel te bly ten tyde van die wateronderbrekings.”
Plaasmoordsyfer styg
Volgens die polisie se jongste misdaadsyfers, wat Vrydag bekend gemaak is, is die meeste voorvalle in die Vrystaat en KwaZulu-Natal aangemeld.
Misdaadstatistiek: Daling in moordsyfer niks ‘om te vier’
“Die 3,1% daling in moorde is nie ʼn rede om te vier nie. Dit bly mense se lewens wat kortgeknip is weens ander se toedoen.”
Verbruikersake: Hoe om te spaar met ’n belastingvrye spaarrekening
Ina Opperman het meer gaan uitvind hoe jy ʼn belastingvrye spaarrekening kan gebruik tot jou voordeel.
Lombard vier 40 jaar in die bandebedryf
Lombard Tyres vier vanjaar hul 40ste verjaarsdag en saam met uitstekende pryse, gehalte produkte en uitmuntende kliëntediens beskou dié maatskappy hul gemeenskap as deel van die Lombard-familie.
Fliekresensie: Kinderhandel-fliek is ‘witwarm van woede’
Hierdie is moontlik die mees veelbesproke rolprent van die jaar.
AfriForum waarsku en gee wenke oor veldbrande
ʼn Nuwe tendens wat kop uitsteek, is dié van stropers wat ʼn veldbrand veroorsaak om diere in ʼn sekere rigting te dwing.
Luister: Ontsluit jou persoonlikheid met die Enneagram
Hiermee ʼn opsomming van die tien episodes, indien jy ʼn episode misgeloop het.
Woord: Augustus
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “Augustus”.
Hibriede Hilux dalk gou in SA
Toyota bied al geruime tyd hibriede voertuie in Suid-Afrika aan, met sy hibriede Corolla Cross wat beslis een die gewildste modelle is wat tans hier beskikbaar is, én op eie bodem vervaardig word.
Geliefde sjef Vaatjie sterk aan ná motorfietsongeluk
Hy het onder meer ʼn gebreekte linkerarm en gebreekte regterskouer in die ongeluk opgedoen.
Hardloop is Adele Broodryk se energie-inspuiting
“Moet nooit opgee op jou drome nie; al raak jy beseer, al klim jy nie in posisie soos jy graag sou wou nie. Hou vas aan jou drome.”
Misdaadklagte teen ‘samesweerders’ in Tshwane
Dít na ʼn fluitjieblaser na vore gekom het met Telegram-boodskappe waarin Samwu-lede glo sabotasieplanne bespreek. Die boodskappe sluit glo besprekings in om noodsaaklike munisipale infrastruktuur te ontwrig en selfs die burgemeester se vrou te ontvoer.