Meer as 60 000 mense sal na verwagting Saterdag die Vodacom Durban July in KwaZulu-Natal bywoon.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 Julie 2012
Besope dief op heterdaad betrap
Alkohol en misdaad meng nie, het ‘n Russiese rower onlangs geleer.
6 motoriste hul selfone kwyt
Die polisie in Kaapstad het Donderdag minstens ses motoriste se selfone konfiskeer.
11-jarige sorg dat moordenaar, verkragter vasgetrek word
‘n 11-jarige dogter het gesorg dat ‘n verkragter en moordenaar vasgetrek word.
Prioritiseer plaasmoorde soos renosterstropery
Die onlangse moord op Frans Modisa, ’n 52-jarige plaaswerker van Ventersdorp, is nog ’n rede waarom plaasmoorde tot ’n prioriteitsmisdaad verklaar moet word.
Ma wat haar, seun in kar vergas se name bekend
ʼn Ma van Pretoria wat haarself en haar 8-jarige seun Dinsdagaand in ʼn voertuig by ʼn winkelsentrum vergas het, se name is bekendgemaak.
Nie eens ‘n bietjie vuil nie
Wanja Olten Illustreerder: Manuela Olten Vertaler: Nicol Stassen ’n Mens behoort tog net hande te was wanneer hulle regtig vuil is. En dit is maar…
Ek is die beste
Lucy Cousins Vertaler: Shané Kleyn Hond is lief vir sy vriende. Hy dink hulle is fantasties. Maar hy dink ook hy is die beste, en…
Ek hou van boeke
Anthony Browne Vertaler: Shané Kleyn Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ookal…
Dis my verjaardag
Helen Oxenbury Vertaler: Shané Kleyn Dis my verjaardag en ek gaan ’n koek bak. Ek het eiers, meel, botter, melk, ’n knypie sout, suiker en…
Die Uile by die see
Cor Dirks Hoe goed kan die vyf Uile swem? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal…
Man verdrink wat meisie wou ontvoer
‘n Man het verdrink in ʼn rivier in die Oos-Kaap nadat hy probeer het om ‘n tienermeisie te ontvoer.
Die storie van die leeu wat nie kon skryf nie
Martin Baltscheit Vertaler: Nicol Stassen Leeu kan nie skryf nie. Maar dit pla hom nie, want hy kan brul en sy tande wys. En meer…
Hoe gemaak met my dikmond kind?
Suzette Truter Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou…
Vaarwel, klein soldaat
Piet van Rooyen Jim Thorpe is die bevelvoerder op die plaas Langlaagte in die Vrystaat. Hy noem sy geheime klein kommando die Leër van die…
Die Uile in die stad
• Klassieke Afrikaanse werk wat heruitgegee word vir ’n nuwe generasie lesers.
• Die Uile in die stad is die tiende van ’n uiters populêre reeks om heruitgegee te word en daar is nog Uile-boeke op pad.
• Die teks en voorkoms van die boek is gemoderniseer.
Solidariteit slaan nog ’n ses in die stryd teen regstellende aksie
Die arbeidshof het gister in Solidariteit se guns beslis en beveel dat Denel Dynamics ’n lid van die vakbond terugwerkend vanaf 10 Februarie 2011 permanent moet aanstel ná 24 maande diens as ’n kontrakwerknemer.
Bouer kritiek ná hy twee verdiepings val
ʼn 30-jarige bouer is ernstig beseer nadat hy twee verdiepings ver geval het terwyl hy aan ʼn huis in Broadacres, Johannesburg, gewerk het.
Die gronddebat by die ANC-beleidskonferensie
Theo de Jager werp lig oor die gronddebat tydens die onlangse ANC-beleidskonferensie.
Om die Nguni-vure
Myra Scheepers Om die Nguni-vure in die heuwels van Zululand vertel Gogo saans die stories van die ou mense en die voorvaders. Van die geeste…