“Braai se stiefkind,” soos Bertus Basson dit stel, het twee deelnemers uit “Kokkedoor Vuur & Vlam” se hoenderhok geskop.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 September 2023
SA’ners hou naam hoog by Wêreld-rolbalkampioenskap
In die ander drie dissiplines waarin die Proteas dié week meegeding het, het Wayne Rittmuller in die enkelspel vir mans die beste gevaar.
Veiligheidsbeamptes in hof vir aanranding van polisie
“ʼn Generaal-majoor van die polisie het by ʼn vriend gaan kuier toe die sekuriteitsbeamptes hom voorgekeer het en hom wou deursoek. Hy het geweier, waarna die veiligheidsbeampte hom begin beledig het.”
TLU se ‘Jongboer’ druk eie stempel op boerdery af
“Alles op sy plaas is netjies en agtermekaar,” sê een van die beoordelaars oor Nicky van der Linde, ʼn saaiboer van Mpumalanga, se boerderyopset. “Nie net die plaas en sy kantoor nie, maar selfs sy skoene is elke dag gepolitoer.
Malema van dieremishandeling aangekla
Malema het herhaaldelik pyn en onnodige lyding vir die dier veroorsaak – dit is duidelik dat die dier aansienlike ellende verduur het.
SAUK gaan wel Bokke se WB-wedstryde uitsaai
“Ek verwelkom hierdie baanbrekende ooreenkoms wat alle Suid-Afrikaners sal toelaat om ons wêreldkampioene, die Springbokke, dop te hou terwyl hulle die Wêreldbeker-titel verdedig.”
Karpowership se wildsplaas-aanbod ‘astrante omkopery’
Een van die moeilikste hekkies vir Karpowership om te oorkom is omgewingsgoedkeuring en die aanbod om ʼn wildsplaas te koop en aan die regering te skenk om dié pad meer gelyk te help maak, is uit verskeie oorde skerp gekritiseer.
Man erken hy het minnares se dogter verkrag
Die ma is reeds in Desember verlede jaar swaar tronkstraf opgelê vir die verkragting en seksuele aanranding van haar dogter.
Borgtog vir Klerksdorp-verdagte
Volgens inligting het Botha na bewering twee mans, wat as Hilton Pretorius (32) en PW Roos (44) geïdentifiseer is, aangerand.
ToekomsVenster: God het nog nie moed opgegee met SA nie
Ek dink, nee ek glo, dat hy nog ʼn besonderse plan het met hierdie land en sy mense, meer nog, met jou en my en ons kinders. Glo jy dit?
Taalgebruik: gewoontewoorde
Hoe gereeld hoor ons nie dat ʼn persoon in ʼn gesprek sy sinne eindig met “Nè?” of “Jy verstaan mos?” nie? Lees vandag se Taaltoffie om meer oor gewoontewoorde te wete te kom.
‘Kaal’ kameelperdjie kry ʼn naam
ʼn Kameelperdjie wat in Tennessee in die VSA sonder kolle gebore is, het uiteindelik ʼn naam.
Rugbywêreldbeker: Raai die telling en wen
Suid-Afrika kom op 10 September 2023 te staan teen Skotland in die Rugbywêreldbeker. Raai die telling en staan die kans om ʼn midweek by ATKV-Oorde te wen.
RG Snyman oorgehaal om verskil in Bok-trui te maak
“Jy is altyd gretig om die Springbok-trui oor die kop te trek, maar dit is eers wanneer dit van jou weggeneem word dat jy besef hoe spesiaal dit werklik is.”
Britse rockgroep ná 18 jaar weer aan die rol
Dié album, “Hackney Diamonds”, is die groep se eerste sedert die dood van hul tromspeler in 2019.
Private sektor moet grensposte help regruk
Die hoofdoelwit is om dit makliker te maak vir wetsgehoorsame burgers en maatskappye om Suid-Afrika deur ons grensposte binne te kom en te verlaat, terwyl die onwettige beweging van mense en goedere gestuit word.
R42 miljoen vir Mercury se klavier
Altesaam 1 400 van die legendariese Freddy Mercury se besittings sal oor die volgende paar dae opgeveil word.
Raymond Ackerman ‘kampvegter vir SA’ners’
“Hy was ʼn trotse Suid-Afrikaner wat geglo het in ons land en sy potensiaal. Sy nalatenskap sal voortleef.”
Woede oor ‘Kill the Boer’-dreunsang buite Tuks-koshuis
“Ons het ook Woensdag private sekuriteit ontplooi om die studente wat onveilig voel te beskerm,” sê René van der Vyver, woordvoerder van AfriForum Jeug.”
Dié leser kom kyk saam rugby by Klein-Kariba
Baie geluk aan dié Maroela-leser wat Sondag, 10 September by ATKV Klein-Kariba gaan oorslaap en saam met Maroela Media en Arnold Geerdts die eerste Springbokwedstryd van die Rugbywêreldbeker by Klein-Kariba se Bokkiepark gaan kyk.