Waarom sal die ANC so blatant die waarheid wil verdraai? ʼn Ooglopende rede is natuurlik die nasionale verkiesing in 2024. Maar Orwell bied nog ʼn verdere insig op die vraag.
Alles vir Donderdag 7 September 2023
Apartheid – die gerieflike kapstok vir mislukking
Alle paaie lei na Rome. In die ANC se geval word alles egter herlei na apartheid.
Resep: Karamel-en-grondboontjie-yskastert
Sien jou soettand met dié yskastert reg.
Carlos-Novak-eindstrydtrein tel spoed op
Carlos Alcaraz en Novak Djokovic het al twee na die halfeindstryd van die Amerikaanse Ope deurgedring.
Waterverbruik in Tshwane-metro fyn dopgehou
ʼn Tegniese taakspan, bestaande uit amptenare van die departement van water en sanitasie, Rand Water en die Tshwane-metro, sal daagliks vergader om die stand van watervoorsieningstelsels en die vraag na water te bespreek en sal daarvolgens maatreëls instel om uitdagings met verskaffing te hanteer.
Meer as 150 politieke moorde in KZN ondersoek
Bheki Cele, minister van polisie, sê daar is klaarblyklik gebiede in die provinsie waar “die loop van ʼn vuurwapen en nie onderhandelings nie oor koalisies besluit”.
Kaapstad wil dispuutproses begin oor afwentel van treindienste
Die stad se deurlopende studie oor die lewensvatbaarheid van spoorvervoer, wat daarop gemik is om die pad na spoorafwenteling uit te stippel, het tot dusver gevind dat ʼn funksionele spoorwegstelsel meer as 51 000 werksgeleenthede kan ondersteun en jaarliks R11 miljard by die plaaslike ekonomie kan voeg.
Gedagte vir die dag: Stort jou hart voor sy aangesig uit
Hanna het besef dat sy net kan voortgaan as sy haar toevlug tot die Here neem, haar siel voor die Here uitstort. Laat ons opnuut weer leer om soos Hanna te bid.