Dertien weke nadat 20 hoopvolle braaiers by die “Kokkedoor Vuur & Vlam”-stoor ingestap het, kon dié twee deelnemers uiteindelik koning kraai.
Lees meerAlles vir Donderdag 19 Oktober 2023
‘Wiele2Wiele’ toetsbestuur ’n Hyundai Tuscon, Mercedes Benz se elektriese nommer
Die pragtige Hyundai Tuscon 2.0 D N-Line met sy unieke lyne gooi flikkers tydens vandeesweek se “Wiele2Wiele” en Mercedes-Benz se elektriese EQA beïndruk die span ook.
Krokodil agter polisiestasie aangekeer
IPSS Search and Rescue sê hulle is gewoond aan vreemde oproepe, maar dié was “een van die beste”.
Meer as 3 000 ontvoerings in SA binne drie maande
“Ons wil die publiek waarsku om nie naïef te wees oor die profiel van slagoffers of die ontvoerders se motivering nie.”
Vordering gemaak in Hilton Pretorius-saak
“Ons het ’n redelik ongekompliseerde dog kern belangrike opdrag, en dit is om te verseker dat die saak volledig ondersoek word en al die beskikbare bewyse versamel en tydens die verhoor aangebied word. Ons opdrag is om te verseker dat geregtigheid geskied.”
Nuwe OB ingestem
Die Nasionale Vergadering het Donderdag die permanente aanstelling van adv. Kholeka Gcaleka as nuwe openbare beskermer (OB) goedgekeur.
Nederlandse koning vier samewerking met SA
Koning Willem-Alexander vier die historiese bande en samehorigheid tussen die twee lande en benadruk die verbintenis tot demokrasie, menseregte en skoon energievoorsiening.
Rob val vrou op strand aan
Die rob het uiteindelik weens oormatige stres gevrek omdat hy glo dae lank deur lede van die publiek geteister is.
ToekomsVenster: Dit is ons verantwoordelikheid
Ons kan nie alles doen nie, maar ons kan wel iets doen.
Trane vloei toe hof borgtog weier
Die staat meen Jaco Kemp en Louis Coetzee kan moontlik met bewysstukke peuter, sou hulle op borgtog vrygelaat word.
Spesiale aflewering: Matriekafskeid toe in ’n koerierboks!
Dit blyk dat Ronaldo Joubert se buite-die-boks-denke het hom binne-in ʼn boks laat beland het – spesifiek een van die koerierdiens, The Courier Guy.
Rose se Borthwick kies sy dorings
“Soos wat die toernooi vorder, het die spelers herhaaldelik maniere gevind om wedstryde te wen. Soms in uitdagende omstandighede.”
Koebaai hasiemelk, maar hallo heerlike aarbeistroop
As jy Nesquik mis dan belowe ek jou, ná jy die stroop geproe het, gaan jy dink dit was altyd net rooi sementpoeier gewees.
Kaapse onafhanklikheid: Nuwe party gestig
“As jy nie die beleid beheer nie, kan jy nie die uitkoms beheer nie. Sonder Kaapse onafhanklikheid sal die Wes-Kaap uiteindelik Suid-Afrika se lot deel.”
Hof besluit saak teen Malema, Snyman gaan voort
“Ek is nie bang vir ʼn landdros nie,” het Malema Donderdag buite die hof laat hoor.
Ineos vind sy SA wortels
Ineos het groot planne, en as die afgelope vyf jaar ʼn aanduiding is van hoe hulle dinge doen, sien ek uit na hul toekoms.
Parlementbrand kón verhoed gewees het – verslag
“Dink ons dat die parlement nog sou staan… indien daar personeel van die parlement was wat nie op gedwonge verlof was nie? Die antwoord is ‘ja’.”
Honda Goldwing is steeds een van die bestes
Die Honda Goldwing het min gelyke en bly een van my gunstelingtoerfietse.
Kiwi’s staal hulself vir Argentynse aanslag
“Jy het ons nog nooit hoor sê dat ons die gunstelingspan is nie. Ons is maar al te bewus van die feit dat enigiets in dié wedstryde kan gebeur.”
Hospitaalontploffing: Vingers wys na Hamas, Islamiete
Onafhanklike ontleders sê alle bewyse dui daarop dat Israel nié verantwoordelik was vir ʼn ontploffing wat burgerlikes by die Al Ahli Arab-hospitaal in die Gaza-strook gedood het nie.