‘Wiele2Wiele’ toetsbestuur ’n Hyundai Tuscon, Mercedes Benz se elektriese nommer

(Foto verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Die pragtige Hyundai Tuscon 2.0 D N-Line met sy unieke lyne gooi flikkers tydens vandeesweek se Wiele2Wiele en Mercedes-Benz se elektriese EQA beïndruk die span ook. get\Worth se verkoopsagente deel hulle keuses vir die get\Crazy-prys-promosie, gee raad oor banddruk en bespreek die BikerSafe Motorcycle Academy se motorfietsopleiding.

Kyk hier na die voorskou van die jongste episode op Facebook.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.