In die video kan ʼn mens sien hoe Moloi met ʼn mandjie vol kruideniersware uit die Woolworths-winkel in Glenwood loop en in ʼn Mercedes-Benz-motor klim.
Lees meerAlles vir Donderdag 29 Julie 2021
Bedrywighede by Kaapstad-hawe hervat
Beweging van aankomende en vertrekkende vaartuie is met die hand aangeteken weens onderbreking in die IT-stelsel. Dit het glo tot groot vertragings gelei, maar bedrywighede by haweterminale is nietemin hervat.
Konstabel in hof oor korrupsie
“Volgens voorlopige inligting het Montsho die slagoffer gebel en omkoopgeld geëis in ruil daarvoor dat hy ʼn saak sou terugtrek.”
KZN kondig ramptoestand aan ná onluste
Die premier van KwaZulu-Natal het Donderdag ʼn ramptoestand in die provinsie aangekondig weens die omvang van die skade wat tydens die sogenaamde Zuma-onluste aangerig is.
Vermeende blouligbende aangekeer
Die verdagtes het hulself as polisiebeamptes voorgedoen en motoriste op die N3 by Grootvlei en N12 by Delmas na bewering beroof of gekaap.
ToekomsVenster: Troos en ’n waarskuwing
Ek is so dankbaar dat ons hierdie week bemoedig kon word met Skrifgedeeltes wat daarop gerig is om ons vrese te besweer en ons met geloofsmoed en vertroue te vul.
Mishandelde baba se ribbes 27 keer gebreek
’n Ortopediese chirurg het Donderdag in ʼn kindermishandelingsaak teen ’n ouerpaar in Pretoria getuig.
Schoenmaker se ‘grootste oomblik’ lê voor
“My grootste hoop is dat sy uit die swembad klim met net die grootste geluk in haar hart,” vertel Ruan Ras, Tatjana Schoenmaker se kêrel, aan Maroela Media.
Foto’s: SA’ners in aksie by Spele
Die Olimpiese Spele in Tokio is al ses dae oud en Suid-Afrika het tot dusver twee silwer medaljes ingeoes. Anton Geyser en Kie. is daar om die aksie vas te vang.
Voormalige PE amptenare in hof oor ‘skelm’ tender
“Daar word beweer dat selfs interns met verstrykte kontrakte binne die munisipaliteit ook op dié manier betaal is.”
Video: Emosionele oomblik toe ‘Lion King’-akteurs herenig
Dit was ʼn emosionele oomblik vir die akteurs van die musiekspel The Lion King toe hulle ná 500 dae uiteindelik weer kon herenig om saam te repeteer.
Tiener jok glo oor ontvoering
“Stemboodskappe van die tiener waarin sy beweer dat sy deur drie mans in ʼn swart Volkswagen Polo ontvoer is, is wyd versprei.”
Blackberry is terug
Buiten die fokus op produktiwiteit, veiligheid en die klassieke Blackberry-sleutelbord, is die maatskappye geheimsinnig oor die nuwe slimfoon.
Akademiese skryfvaardighede: Konjunksiemerkers
In hierdie aflewering skryf dr. Stefan van Zyl oor ʼn belangrike strukturele komponent van enige akademiese teks, naamlik konjunksiemerkers (ook diskoersmerkers, verbandsmerkers en meer onlangs pragmatiese merkers genoem)
Taalgebruik: verskoning vra
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “verskoning vra” of “om verskoning vra”. Taaltoffie stel ondersoek in.
SA se Thato op pad na internasionale skoonheidsverhoog
“Hou my in jul gebede; ek hoop ek maak julle ongelooflik trots.”
Aanvallers stig brand, lok boer na buite
Robbie Kuhn is ure lank deur rowers op sy plaas aangehou en aangerand.
Só sny jy ʼn pizza in gelyke dele
Nou hoef niemand meer te kla dat iemand ʼn groter snytjie as die ander gekry het nie …
Theuns sê ‘dankie’ midde gesondheidstryd
Leukemie is in September verlede jaar by die sanger gediagnoseer en hy ontvang sedertdien chemoterapie.
Suid-Vrystaat swig onder rekordgrootte brand
Die verslag dui aan dat ʼn totaal van 396 plaaseenhede gebrand het, waarvan 37 plase se oppervlakte 100% afgebrand het.