Die Oranjekrag-substasie benodig ’n nuwe transformator.
Alles vir Donderdag 29 Julie 2021
Bloed in gastehuis toe nié Yolandi Botes s’n
Botes, wat op 26 April die laaste keer by die OR Tambo-lughawe gesien is, se familie het intussen ʼn beloning van R50 000 uitgereik vir inligting oor haar moord.
Mening: Die Bokke veg Saterdag ook teen die geskiedenis
Dit het nog nooit gebeur dat die Springbokke die eerste toets van ʼn tuisreeks verloor en dan die reeks wen nie. Om die geskiedenis teen die 2021 Britse en Ierse Leeus om te keer, beteken dit eenvoudig dat die Bokke Saterdag móét wen.
Die betekenisvolheid van die ‘begrafnisbroodjie’
Dis enkele dae na daai gevreesde oproep. Daai oproep wat jy nie kan hoor nie, maar kan sien.
Hamilton lag steeds al die pad bank toe
Lewis Hamilton verdien salarisgewys $30 miljoen meer as enige ander renjaer.
Redakteursbrief: Ons is 10! Ontmoet die bestuurspan aan my sy
“Die hele Maroela-span gee 100% en meer om van Maroela die tuiste vir Afrikaanssprekendes te maak wat dit vandag is, en vir elkeen van hulle sê ek vandag: Dankie.”
Maroela is 10: Hier’s vir jou tien geskenke, Maroela-leser!
Ons het besluit om vanjaar, as ʼn viering van ons tiende verjaardag, tien projekte en inisiatiewe aan te pak wat iets teruggee vir die gemeenskap wat die afgelope tien jaar lojale Maroela-lesers was en is.
Resep-video: Verjaarsdag-plaatkoek
Maklik en ideaal vir ʼn partytjie.
Maroela is 10: Soek jouself in ons musiekvideo!
Hier is spesiaal ʼn musiekvideo met ons hoogtepunte oor die afgelope 10 jaar, verjaarsdagwense, asook foto’s wat ons lesers vir ons gestuur het. Loer gerus, daar is ook ʼn paar bekende gesigte!
10 dae, R100 000 se geskenke: Wen ʼn Dream Resorts-vakansie
Dream Hotels & Resorts bederf een Maroela-leser met ʼn vakansie vir twee ter waarde van R12 000!
Spaarmaand: Goedkoper, omgewingsvriendelike skoonmaakmiddels
Die aankoop van skoonmaakmiddels is dikwels ’n wrewelkopie wat enersyds peperduur en andersyds (veral in dié tyd) broodnodig is. Siende dat huis ook kantoor en dikwels ook skool is, is sindelikheid ononderhandelbaar. Minder geld, minder mors, meer omgewingsvriendelik is ons nuwe missie.
OB wil proses stop ná hofuitspraak oor reëls
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), meen die parlementêre proses om te bepaal of sy vir haar amp geskik is, moet met onmiddellike inwerkingtreding gestaak word in die lig van ’n uitspraak in die hooggeregshof in Kaapstad.
Onnies wat ent weier, kan steeds werk
Die departement van onderwys het die aankondiging gemaak nadat vals nuus versprei is dat onderwysers wat nie ingeënt is nie, nie sal mag werk nie.
Twee SA vroue hou medalje-hoop lewendig
Twee Suid-Afrikaanse vroueswemmers het hul plekke bespreek in Vrydag se 200 m-borsslageindronde by die Olimpiese Spele in Tokio.
Covid-19-statistieke: Meer as 17 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (5 204) aangemeld.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed vir geduld
Ons bid dat Hy deur die krag van sy goddelike heerlikheid julle sal toerus met al die krag wat julle nodig het om in alle omstandighede geduldig te volhard. (Kolossense 1:11)