Die Europese Unie se databeskermingsagentskappe het Maandag versoek dat ʼn verbod geplaas word op die gebruik van gesigsherkenningstegnologie om mense in openbare plekke te identifiseer.
Lees meerAlles vir Maandag 21 Junie 2021
Wes-Kaapse onderwysers word vandeesweek ingeënt
Onderwysers en personeel by staats- en onafhanklike skole in die Wes-Kaap word Vrydag ingeënt.
Polisie verloor 26 000 vuurwapens in 12 jaar
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het in 12 jaar meer as 26 025 vuurwapens verloor.
ANC veroordeel lewensverlies by ANC-vergadering
Twee mense is Saterdag dood en 14 ernstig beseer tydens ʼn skietery by ʼn ANC-takvergadering in Limpopo.
Man vermoor glo vriendin, beseer haar suster
ʼn 22-jarige man, wat ʼn vrou met ʼn skerp voorwerp aangeval en vermoor en haar suster kritiek beseer het, is steeds voortvlugtig.
ToekomsVenster: Wees bly
Al is dit nie elke dag haalbaar nie, kan ’n mens daarna strewe. Na alles, Hy hou die hele wêreld in sy hand, eweneens vir jou.
SA leer ‘binnekort’ om entstowwe te vervaardig
Volgens die WGO se statistieke is slegs 1% van Afrika se bevolking ten volle teen Covid-19 ingeënt.
Meer aktiewe gevalle hiér as met tweede golf
Tydens die piek van die tweede vlaag was daar 16 000 aktiewe gevalle in Tshwane, voordat ʼn afname in gevalle opgemerk is.
Kinderhuise trek swaar onder pandemie
“Lesers moenie onderskat wat hulle vir ons kan beteken nie. Onthou, die kinderhuise benodig alles wat jy in ʼn gewone huis sou gebruik, al verskil is: jy moet dit alles met 30 maal.”
Gemeenskapsradiostasies vir gesogte toekenning benoem
Groot FM het vanjaar benoemings in 13 onderskeie kategorieë in die eerste ronde van die 11de jaarlikse Suid-Afrikaanse Radiotoekennings ingeoes.
Geen besoeke aan tronke weens Covid-19
Die departement het Sondag altesaam 256 nuwe gevalle van Covid-19 in korrektiewe sentrums aangemeld.
Vadersdag-kompetisie: Hier is die wenner
Hierdie Vadersdag kon ʼn gelukkige Maroela-leser die kans staan om ʼn jagnaweek vir twee te wen na Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm in die Vaalwater-omgewing.
Vrou verhoor wat man ná ‘jare lange mishandeling’ vermoor
Die man het die beskuldigde glo meer as twee dekades lank verkrag en mishandel.
Bruid brei haar eie trourok
Sy het die dag voor die troue met die rok klaargemaak.
‘Padwoede’: Man in kop geskiet
Die argument het glo “vererger” en die twee bestuurders het handgemeen geraak.
Sommige Gautengse hospitale dolleeg, ander steier onder derde vlaag
Die meeste Covid-19-infeksies word in hierdie stadium steeds in Gauteng aangemeld, terwyl die provinsie weens “wanbestuur en wanadministrasie” – en ʼn beweerde gebrek aan voorbereiding – steier om die derde vlaag te hanteer.
Ouer klap glo onnie buite klas
Die ma was glo vies omdat die betrokke onderwyseres haar kinders huis toe gestuur het, nadat hulle laat by die skool aangekom het.
Audi A4 – ’n luukse sedan
Op die pad is waar dié Audi sy staal wys.
N2 in Tsitsikamma gesluit weens veldbrand
Temperature weens die brand is glo in dié stadium so hoog dat dit motorvensters kan laat kraak.
Kaapse dorp lamgelê deur Covid-19
Meer as 20 van die dorp se 250 inwoners het teen Vrydag positief getoets vir die koronavirus.