“En dan gebeur dit in die middag. Die gees vang my en ek gaan snuffel in die garage rond en kry die plank wat sal werk …”
Alles vir Maandag 21 Junie 2021
Foto’s: Country-sangeres verwelkom bondeltjie vreugde
“Dit gaan baie goed met ons twee en dit is so lekker om terug te wees by die huis.”
Sien die wintersonstilstand in jou skaduwee
Die wintersonstilstand verteenwoordig nie net die langste nag en kortste dag van die jaar nie, maar dit is ook op dié tydstip van die jaar wanneer jy die langste skaduwee sal hê.
Resep: Herderspastei met kruisement
Heerlike herderspastei met ʼn knippie kruisement. Trooskos op sy beste!
Boek: Oor Broeps die grotbaba
In ‘Grotbaba’ veroorsaak Broeps se verveeldheid groot moles en sy ouers dreig om hom vir die groot, honger beer te voer. Dit is geskik vir kinders tussen 0 en 6 jaar.
Woord: wispelturig
Waar kom ons aan die woord “wispelturig”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Usain Bolt ʼn tweeling ryker
Die voormalige Olimpiese naelloper het ook sy tweelingseuntjies se name bekend gemaak.
Pasop vir sterk winde hiér
Die weerdiens waarsku ook teen weghol veldbrande wat weens die sterk winde in hierdie gebiede kan uitbreek.
Gesinne kan skoolfonds wen saam met Wolkskool, Virseker
Agt gesinne, wat elkeen ‘n aktiewe profiel op Die Wolkskool het, kan R30 000 wen om hul kinders se skoolfonds te help betaal.
Onderwysers moet ‘uit protes’ tuisbly – vakbond
Die onderwysdepartement se aankondiging dat skole te midde van ’n derde Covid-19-vlaag sal oopbly, het verskillende reaksies ontlok.
Verbruikersake: Jou keuses vir motorherstelwerk vanaf 1 Julie
Die Mededingingskommissie se riglyne vir Mededinging in die Suid-Afrikaanse Naverkopemark wat werk aan jou voertuig kan reguleer, tree in werking op 1 Julie. Die naam van die riglyne is al klaar verwarrend en verbruikers vind dit nie altyd so maklik om sin te maak daarvan nie. Ina Opperman vertel meer.
Lydia Winchester sterk tuis aan
“Lydia kon Sondagoggend nie twee treë loop nie. Ons was baie bekommerd oor haar.”
Reusesoektog ná gestremde man verdwyn
Shane Jordaan (30) is op 4 Junie die laaste keer by die Kairos tehuis vir getraumatiseerde persone in Rayton gesien.
Koring nou deel van Groei vir Goud-kompetisie
ʼn Opbrengskompetisie bied boere die geleentheid om die opbrengspotensiaal onder soortgelyke produksie-omstandighede, vir spesifieke streke, met mekaar te vergelyk.
Bushiri rinkink glo in SA
Volgens die Valke is Bushiri egter steeds in Malawi.
Ma draf uit op rugbyveld, borsvoed en speel verder
Honderde mense het Brierley geloof en die foto van haar en klein Arabella langs die veld as ʼn “lieflike oomblik” bestempel.
Tiener in eie skoorsteen vasgekeer
Die 18-jarige van Nevada, VSA het glo by die skoorsteen ingeklim nadat sy blykbaar uit haar huis gesluit was.
Ongeluk eis 9 kinders in stormagtige Alabama
Die ongeluk word as “waarskynlik die aakligste ongeluk in die geskiedenis van Butler County” bestempel.
Amerikaanse Ope: Strooijonker Louis weer tweede
“Dit is teleurstellend; dis frustrerend. Ek speel goed, maar dit gaan nie gebeur dat ek ʼn Major wen nie. Ek het vandag goed gespeel, maar dit was nie goed genoeg nie,” het Oosthuizen gesê.
Trokdrywer brand erg ná ongeluk
Een van die vragmotors het na die ongeluk aan die brand geslaan.