Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad se jongste nasionale opname oor beseringsverwante sterftes toon dat wapens soos messe verantwoordelik is vir 41% van moorde, terwyl vuurwapens vir 32% verantwoordelik is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "#SafeCitizen"
Polisie verloor 26 000 vuurwapens in 12 jaar
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het in 12 jaar meer as 26 025 vuurwapens verloor.