Tania Strauss leef in ʼn woord-wêreld; toegevou met klank.
Alles vir Sondag 14 Mei 2023
‘Sepie-tipe drama’ by SAT duur voort
“Die konstante ‘sepie-tipe dramas’ binne dié staatsbeheerde onderneming het ʼn direkte impak op die toerisme- en reisbedryf.”
‘Ons het vrede,’ sê boervrou oor Pampoenkraal-saak
“Ons het vrede in ons harte dat die volle waarheid ontbloot sal word. Ons staan vir die waarheid en geregtigheid.”
ANC ‘stoomroller’ NGV-wetgewing deur komitee
“Die ANC se poging om die doelpale na verdere datums te verskuif is nie aanvaarbaar nie. Die huidige ekonomiese omstandighede, vlakke van korrupsie en die gehalte van huidige gesondheidsorg moet in ag genaam word.”
Valkoog nodig oor politieke partye se beursies
Behoorlike toesig is nodig om te verseker dat diegene met diep sakke nie hul geld kan gebruik om onbehoorlike invloed by politieke partye te koop nie.
Verslag: Suid-Afrika vanaf ‘wonderkind na wrakstuk’
“Brigety wat verbatim aanhaal uit ANC-beleidskonferensiedokumente wat teen die VSA uitvaar, dui op ʼn besliste skuif in die VSA se hantering van Suid-Afrika se regering.”
Oud-Eskom-werker van bedrog, korrupsie by Tutuka verdink
Die kragvoorsiener sê dié inhegtenisnemings dui op Eskom se strewe om seker te maak dat alle oortreders vervolg word met ʼn zero-toleransie vir misdaad.
Fase 3-beurtkrag vir Sondag ingestel
Beurtkrag is Sondagoggend om 07:45 weer ingestel op fase 3 (vroeër aangekondig as fase 4).
Vrystater al dae lank vermis
David Bernardus Enslin (63) van Merriespruit in die Vrystaat word al sedert Donderdag vermis.
Gholf: Johnson stamp Grace uit eerste posisie
Wanneer die Amerikaner Dustin Johnson die dag in jou nek blaas, is daar min gholfspelers wat sy aanslag die hoof kan bied.
Malema moet hof toe oor ‘haatspraak’ ná Brackenfell-sage
ʼn Man wat in 2020 betogers by Hoërskool Brackenfell wou keer, voer in hofstukke aan dat Julius Malema se uitlatings oor die saak duisende doodsdreigemente in sy rigting gestuur het.
Lesersbrief: Moeder-mense se oneindige liefde
En ek bedink dit alles weer en onthou dat “Mamma” eintlik die heel mooiste woord op aarde is. En iemand noem my dit.
Geen plan in ‘Nasionale Leesplan’
Die Nasionale Leesplan is in 2019 met groot fanfare aangekondig. Dokumente wys egter die plan het in al die provinsies – behalwe die Wes-Kaap – nooit eens van die grond af gekom nie.
Video: Bekendes deel hul Moedersdagboodskappe vir ma’s
Vandag is Moedersdag en dit is die perfekte geleentheid om alles te vier wat ons dierbare moeders vir ons gedoen het en steeds doen. Ons het ʼn paar bekendes gevra om hul opregte hartroerende boodskappe vir hul eie ma’s en Maroela Media se lesers wat self mammas is te deel.
Gebed vir my moeder
My ma sit ver, maar my hart is by haar.
Gedagte vir die dag: Bring hulde aan die vroue
Waar sal jy ’n knap vrou kry? ’n Goeie vrou is meer werd as edelstene. (Spreuke 31:10)