Fase 3-beurtkrag vir Sondag ingestel

(Foto: pixabay)

Eskom het, weens ʼn laer aanvraag oornag, beurtkrag om 00:53 opgeskort.

Dit is Sondagoggend om 07:45 weer ingestel op fase 3 (vroeër aangekondig as fase 4).

Die kragvoorsiener sal verdere inligting verskaf indien enige beduidende veranderings plaasvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.