Terwyl sommige dele van die land môre ʼn groot kans op oorstromings het, loop ander provinsies weer die risiko van wegholbrande.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 November 2022
Poskantoor skort glo weer mediesefondsbetalings op
Die DA sê die situasie het al so beroerd geraak dat hy van plan is om die Poskantoor se uitvoerende bestuur by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) aan te gee.
Slagoffer in N8-ongeluk sterf in hospitaal
Die Vrystaatse premier het haar skok oor die ongeluk uitgespreek nadat sy van die beseerde pendelaars in die hospitaal besoek het.
Twee vermeende rowers dood, 11 vas na skietery
Gauteng se polisiekommissaris sê dit is duidelik dat die vermeende rowers van plan was om verskeie ondernemings in Johannesburg te teiken.
ToekomsVenster: God is in beheer
Iewers sê die Bybel – “moenie ontsteld wees nie. Glo in God, glo ook in my. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. Ek gaan om vir julle plek voor te berei”.
N4-transitorowers buit kontant, vlug
Fidelity het intussen raad gegee oor wat Suid-Afrikaners kan doen indien hulle op só ʼn toneel afkom.
As hartseer jou lewe leeg laat
Dalk op ʼn dag wanneer jy dit die minste verwag, sien jy kans om iewers in ʼn ry jou storie te deel met ʼn vreemdeling.
Nuwe mededinger in kleinkapasiteit-motorfietsmark
Die Voge‑modelle is egter nie net nog ’n generiese Chinese fiets met ’n Voge‑kenteken nie.
Franse opdrafspan onveranderd vir Boktoets
“Antoine [Dupont] is ʼn baie vinnige en sterk speler, maar ons voorspelers is goed genoeg om hom in toom te hou,” het Faf de Klerk gesê.
Khampepe-verslag loop deur oor ‘een getuie’
Die DA sê minder as 1% van studente en personeel by die universiteit was bekommerd genoeg om die kommissie van ondersoek na beweerde rassisme vrywillig te nader.
Luister: Bekende TikTokker draai eersdaags in gewilde sepie
“Mense verwag baie en jy kan nie ʼn voetjie verkeerd sit nie. Die wêreld kyk na jou onder ʼn vergrootglas.”
Podlitiek: Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
In hierdie week se episode gesels die span oor die stories op hulle nuusradars waaronder die Amerikaanse middeltermynverkiesing.
Die Tier is terug
Ná weke van spekulasie het Tiger Woods Woensdag op sosiale media aangekondig dat hy aanstaande maand sy amptelike terugkeer tot die gholfbaan maak.
Foto’s: Duisende staatsdienswerkers staak
Vakbondlede het Donderdag 08:00 by die tesourie se kantoor op die hoek van Struben- en Sewende Straat in Pretoria byeengekom.
‘Wanderlus 2’ is propvol avonture
“Ons glo dat jy maklik ’n toeris in jou eie dorp kan wees.”
Die winde van federalisme wáái in die Kaap
Dit is waarom ons opgewonde is oor die nuwe wind wat deur ons land se politiek waai deur toenemende steun vir die afwenteling van magte. Waai, winde, waai!
Temba het steeds bomskok; KSA wil vorentoe kyk
“Ons is nie meer heeltemal so emosioneel as wat ons ná die wedstryd was nie, maar die gevoel van teleurstelling en ongeloof is beslis nog hier.”
Medies studeer? Nee wat, ons wil onnies word!
Die meeste van vanjaar se matrikulante wil verder gaan studeer. Hulle wil in Afrikaans studeer en hulle wil in Suid-Afrika studeer, wys navorsing deur Solidariteit se Navorsingsinstituut.
Demi Lee, Irene-Louise en kie vir gesogte Aitsa benoem
ʼn Handjievol van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf is vanjaar vir Aitsa-toekennings benoem in die kategorie vir kunstenaar van die jaar.
Sewe sterf, 54 beseer toe bus, trok bots
Volgens inligting het die vragmotor ’n ander voertuig probeer verbysteek en in die proses teen die bus vasgery.