Owerhede maan die publiek om nie aannames te maak nie. “Dit is nie bloot ʼn geval dat ons haar sterfte by die dodetal van die ongeluk kan byvoeg nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 15 November 2022
Privaatvervolging staan slagoffer van ‘babasmous’ by
“Dit blyk dat die beskuldigde foto’s van kinders aan verskeie paartjies gestuur het, asook onder voorwendsels gelde van verskeie mense geëis het.”
Arm wittes, bejaardes nie by Lesufi se kragskuldprogram ingesluit
Die VF Plus sal ook ‘n aanlyn portaal skep waarby minderhede wat ook skuldafskrywing benodig, kan aanmeld wat die party aan Lesufi sal oorhandig.
Twee hoor hul lot ná 2019-moord
Eric Lyell was ʼn gesiene en geliefde sakeman en afgetrede prokureur van Vereeniging.
Vyf gou aangekeer wat juwele roof
Die groep is net ʼn paar minute ná hulle tydens ʼn gewapende rooftog op ʼn juwelierswarewinkel toegeslaan het, aangekeer.
ToekomsVenster: Om Hom te vrees
Hy is God, die Almagtige, Alomteenwoordige en Alwetende. Hy is alles wat ons nie is nie.
Gemak soos nét Citroën kan
Die C5 is meer gemaklik as enige ander C-sportnuts op die mark beskikbaar en daar is eenvoudig niks om nié van te hou nie.
Foto’s: Potch se strate ‘lyk soos riviere’
ʼn Hoërskoolleerder is selfs Dinsdagoggend deur nooddienste in ʼn kano na die skool vervoer.
Kersvader het goeie én slegte nuus vir motoriste
Die prys van een liter 95-oktaan-petrol sal in Desember na verwagting effens styg, terwyl die prys van diesel moontlik sal daal.
Man wat 18 jaar in lughawe woon, sterf
Hy het oorspronklik van Iran na Europa gevlieg om na sy ma te soek.
Djokovic se kop dalk deur vir Australiese Ope
“My prokureurs kommunikeer met die regering van Australië. Dit is al wat ek vir nou kan sê.”
155 dae van beurtkrag en nóg kom
Met geen ruimte vir beweging in ʼn reeds oorspanne kragnetwerk nie, druk byna elke onderbreking of meganiese ineenstorting Eskom se opwekkingstelsel tot op die rand van die afgrond.
Nóg ʼn ondersoek na joernalis se dood kom glo
Die VSA se departement van verdediging het na bewering ʼn onafhanklike ondersoek na Shireen Abu Akleh se dood in Israel vroeër vanjaar van stapel gestuur.
Skok oor bekende dorpenaars glo vee steel
Altesaam 42 stuks vee ter waarde van ongeveer R500 000 is by ’n pastoor in die omgewing gebuit.
Dodo se ‘Foto’s’ skitter steeds boaan Top-20
“Foto’s” se musiekvideo is boonop 44ste in die lys van die mees gekykte YouTube-video’s in Suid-Afrika.
Jasper terug, Eben op plaasvervangersbank
“Ons glo ons is op die regte koers, nadat ons amper die knoop teen Ierland en Frankryk deurgehak het.”
Strandganger in Umhlanga doodgeskiet
Toe paramedici op die toneel aankom, het die pasiënt se hart reeds gaan staan.
Spar se ‘Carols by Candlelight’ vier 20ste jaar met arena-konsert
“Ons het die afgelope twee jaar gekyk hoe topmusikante voor ’n leë arena optree, daarom is hierdie jaar vir ons ekstra spesiaal.”
Koop ‘goeie’ insekte in ʼn botteltjie
“Dit wat ons hier doen, leer jy nie op universiteit nie. Jy kan leer om insekte te identifiseer en hulle lewensiklusse leer, maar om hulle te produseer is nie maklik nie.”
Eskom se opwekkingshoof bedank
Mathebula het sedert Mei vanjaar in die pos waargeneem ná die bedanking van sy voorganger.