“Bheki Cele moet gekeer word om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) dieper die afgrond in te sleep.”
Alles vir Dinsdag 15 November 2022
Miljarde nodig om indringerplante te beheer
Indien indringerplante nie doeltreffend bestuur word nie sal dit onophoudelik versprei en die groei van die land se inheemse natuurlewe kniehalter.
Groot opgewondenheid oor klein modulêre kerntegnologie
Van die kenners was dit eens dat steenkoolstasies nie oornag uitgeskakel kan word in die soeke na volhoubare oplossings nie.
Theuns du Toit se appèl misluk
“Die universiteit het die saak in ʼn baie ernstige lig beskou, maar het in die belang van regverdigheid en ’n regverdige uitkoms die reg tot appèl gesteun.”
Sewejarige dood in tref-en-trap
’n Bestuurder wat glo ’n sewejarige meisie doodgery en toe van die toneel gevlug het, is later dieselfde dag in hegtenis geneem.
Bekende ‘Days of Our Lives’-akteur oorlede
Hy was die pa van die aktrise Jennifer Aniston.
Gedagte vir die dag: Wees versigtig wat jy liefhet
Jesus het toe na die vrou gedraai en vir Simon gesê: “Kyk na hierdie vrou. Toe Ek jou huis ingekom het, het jy My nie water aangebied om die stof van my voete af te was nie, maar sy het hulle met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.” (Lukas 7:44)