Action Society wil seker maak dat daar oop kaarte gespeel word aangesien die agt lede van die polisie se BBP-beskermingsdienste-eenheid wat verbind word met die beweerde aanranding van drie motoriste op die N1-snelweg nog nie eens in hegtenis geneem is nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Julie 2023
Ramokgopa ‘lieg, bedrieg’ SA – DA
Die DA sê die minister van elektrisiteit en die ANC het sake te ver gevoer toe hulle besluit het om vir Suid-Afrikaners te lieg deur te sê dat die land “ʼn omkeerpunt in die kragkrisis bereik het” en dat beurtkrag “nie tot hoër vlakke sal styg nie”.
Rand Water se dae lange instandhouding nou klaar
Hoewel die water stelselmatig weer deur inwoners van Johannesburg se pype gaan vloei, kan Krugersdorp dalk vir nog ʼn paar dae sonder water sit.
Dr. Nandi hoor later oor appèl
Thabo Bester se vriendin, dr. Nandipha Magudumana, wil hê die hoogste hof van appèl moet dit op die proef stel of sy tot ʼn “onregmatige uitlewering” kon instem.
ToekomsVenster: Net wat mooi is
As ons dan weer verwys na vers 11 van Psalm 16 kan ons met meer perspektief nadink en ons instemming betuig dat God inderdaad buitengewoon goed is.
‘Moeilike naweek’ wink vir Tshwane
Benewens die ysige temperature en onbeplande kragonderbrekings die afgelope paar dae moet die inwoners van Tshwane boonop ook hulself staal om dalk dié naweek sonder water te sit.
Video: Willem Botha opgewonde oor droomrol as Joseph
“Ek het nog altyd hierdie droom gehad dat as ek eendag vir myself ʼn rol kan gee, sal dit dié van Joseph wees.”
Aanvalle op vragmotors = aanval op ekonomie
Everest Wealth waarsku dat aanvalle op vragmotors nog baie ernstige ekonomiese gevolge vir die land gaan inhou. Dié private beleggings-en-welvaartbestuursmaatskappy bestempel dit selfs as “ekonomiese…
Malema se uitlatings wás haatspraak
Malema het by hierdie geleentheid onder meer gesê: “We are not calling for the slaughtering of white people, at least for now.”
Taalgebruik: sneeu, kapok
Is dit sneeu of is dit kapok? Dít is een van die vrae wat gebruikers van Afrikaans die afgelope week behoorlik laat kopkrap het.
Swaar vonnis ná moord op kleinhoewe
Dries en Mariana Nieuwoudt is op Maandag 21 Desember 2020 op hul plaas naby Hammanskraal aangeval, maar eers die Woensdag te hulp gesnel nadat Mariana die deur van die badkamer waarin sy toegesluit was, kon oopbreek en hulp ontbied.
Dié jonges slyp vroeg-vroeg al sakevaardighede
Dié vier jong “sakevroue” het vanjaar weggestap as wenners van AfriForum se Besigheidbytjies- en Juniorentrepreneurskompetisie.
Agterdog oor Zuma se reis na Rusland
Dit is uiters verdag dat oudpres. Jacob Zuma ʼn dag nadat die Konstitusionele Hof beslis het dat hy na die Estcourt- korrektiewe sentrum moet terugkeer om sy tronkstraf te voltooi, skynbaar na Rusland gevlug het om mediese hulp te soek, sê ActionSA.
Ineos se bobaas-bakkie
Die bakkie-weergawe van Ineos se Grenadier is onlangs by die gewilde Goodwood Festival of Speed in Engeland onthul.
Twee sterf in ongeluk naby Delmas-pad
’n Tweede ongeluk het kort na die eerste plaasgevind weens die verkeersopeenhoping wat die aanvanklike ongeluk veroorsaak het.
Gesteelde kar gevind toe verdagte vir kitskos stilhou
Verdere inligting toon dat die voertuig in Kempton Park gesteel is en in Januarie vir ’n ontvoering gebruik is.
Akteurstaking kan Hollywood lamlê
Hollywood is Donderdag 13 Julie om middernag tot stilstand geruk toe duisende akteurs amptelik begin staak het.
Zuma glo in Rusland vir mediese hulp
Dit volg ná die Konstitusionele Hof Donderdag Zuma se verlof tot appèl met koste van die hand gewys het.
Korrektiewe toesig ná matriekmeisie in ongeluk sterf
“Een jaar? Tien jaar? Ek weet nie. Niks gaan haar terugbring nie. Ek sal nooit tevrede wees nie, want sy is dood.”
Die grootste malvalekker ooit
Jy gaan waarskynlik nie dié malvalekker kan braai nie.