Eskom het al in Desember verlede jaar ’n interne ondersoek gelas nadat hy vasgestel het dat hy gereeld uit swaar brandstofolie by die Matla-kragstasie in Mpumalanga bedrieg word.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Julie 2023
Agulhas het vuur in die lyf
Ek sal nooit weer in Agulhas of Struisbaai kan kuier, sonder om die hope en hope braaihout, die deelnemers se ywer en erns en die beoordelaars se opwinding oor wat oor die kole of in die as vermag kan word, te herroep nie, skryf Maryke Roberts.
Ambulans gekaap; paramedici ontvoer, vasgebind
Twee paramedici van Pretoria se ambulans is vanoggend in die vroeë oggendure gekaap waarna hulle na ’n skuiling in die bosse naby die Pienaarsrivier geneem is.
Dié Pretorianers binnekort vir 30 uur sonder water
Duisende inwoners in en om Tshwane sal einde volgende week vir 30 uur aaneen sonder water moet klaarkom terwyl Rand Water beplande instandhoudingswerk doen. Dié buurte word geraak:
Eddie se towerstaf het toe nie soveel slaankrag
“Jy moet eers plat op die grond lê voordat jy kan opstaan. Ek het aanvanklik gehoop dat ons ʼn onmiddellike ommeswaai sou sien, maar dit gaan nie gebeur nie.”
NS se Wêreldbeker-vrouesokkerspan uit hotel gehaas ná brand
Dié nasionale span gaan tans tuis by die Pullman Hotel in die middestad van Auckland terwyl hulle aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue deelneem.
Hollywood: Babanuus vir Lindsay Lohan; dié paartjies se paaie skei
In vandeesweek se nuus uit Hollywood verwelkom Lindsay Lohan ʼn pienkvoet, twee bekende paartjies se paaie skei en die nuwe 71-jarige “Bachelor” word bekend gemaak.
Foto’s: Kom kuier in Hogsback saam met die feetjies
Indien jy ʼn bietjie bos wil gaan in die boendoes, moet jy vir ʼn slag in die vêr voetheuwels van die Amatole-bergreeks in die Oos-Kaap gaan speel, en Hogsback moet verseker die heel eerste speelplek op jou lysie wees, skryf Jacques Marais.
SA’ners gee Seattle skop
Wayne Parnell, Heinrich Klaasen en Quinton de Kock het ʼn barshou vir die Seattle Orcas teen Faf du Plessis se Texas Super Kings in die VSA gespeel.
Griekse hittegolf moontlik langste in land se geskiedenis
Griekeland beleef tans sy warmste naweek in Julie in 50 jaar. Daar word voorspel dat die kwik vandag hoër as 40 °C en Sondag tot 45 °C in onder meer Athene sal styg.
Spaar krag, pleit Eskom
Daar kan later die naweek selfs hoër fases beurtkrag wag indien Suid-Afrikaners nie op hierdie koue Saterdag elektrisiteit spaarsamig gebruik nie.
Die roumelk-risiko: Vra die regte vrae
Roumelk mag slegs verkoop word in munisipale distrikte waar die owerhede by die departement van gesondheid aansoek gedoen het en oor die vermoëns beskik om roumelkfasiliteite gereeld te inspekteer.
Bokke weet wat in Kolisi, Pollard steek
“Die ding met Siya en Handré is dat hulle al male sonder tal gewys het waartoe hulle in staat is op internasionale vlak en dit tel ongetwyfeld in hul guns.”
Man van Centurion in huis vermoor
Die man se motor, ’n wit Mercedes-Benz, is vroeg vanoggend verlate in Laudium gevind.
Beroemde Jhb-wolkekrabber kry nie slegte beeld afgeskud
Die merkwaardige wolkekrabber het egter teen die 1990’s ʼn toevlugsoord van gewelddadige bendes en ʼn middelpunt vir dwelmhandel en prostitusie geword.
Reeks om die As: Reën kan Engelse uitknikker
ʼn Suid-Afrikaner van geboorte en deurdringende reën wat vir die laaste twee dae van die vierde kriekettoets in die reeks om die As tussen Engeland en Australië in Manchester voorspel word, kan die Aussies se bondgenote wees wanneer spel Saterdagmiddag op Old Trafford hervat word.
MRK wil appelleer ná uitspraak oor Malema se haatspraak
Die Johannesburgse hooggeregshof het Vrydag beslis dat die MRK se bevinding in 2019 – dat Malema nié haatspraak gepleeg het tydens ’n byeenkoms in 2016 nie – tersyde gestel moet word. Die MRK is glad nie gelukkig nie.
Tientalle gesinne se ligte nou aan danksy mikronetwerk
Eskom beplan om teen einde Maart 2024 sowat 100 mikronetwerke oor die land te ontplooi.
Busmaatskappy sê oor gru-ongeluk op N6
Autopax, ʼn filiaal van Prasa wat die City to City- en Translux-busdienste bedryf, sê dit is een van sy busse wat Vrydagoggend op die N6 in die Vrystaat in ʼn gru-botsing betrokke was.
Britse Ope: Harman vuurwarm, maar jong amateur maak SA trots
Harman, wat in ses vorige probeerslae in die Britse Ope vier keer nie die afsnypunt kon haal nie, se beste vorige vertoning was sy 19de posisie in 2021.
Nou staan hy op die drumpel van roem.