Die 19-jarige Eugene Mulder is Maandag op borgtog van R 5000 vrygelaat.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Maart 2023
Stad Tshwane: Verdaging van raadsvergadering ‘onwettig’
Die veelpartykoalisie het Woensdagmiddag vergader en het besluit dat ’n petisie onderteken sal word deur ’n meerderheid van raadslede wat eis dat die speaker die raad Donderdag weer byeenroep.
‘Eskom-werkers sal beurtkrag stopsit,’ sê Ramokgopa
Kgosientsho Ramokgopa, minister vir elektrisiteit, het Woensdag tydens sy besoek aan die Tutuka-kragstasie in Mpumalanga gesê werkers by Eskom is diegene wat die probleem van beurtkrag sal oplos.
Buitelander verdrink ná golwe hom meesleur
“Talle pogings is aangewend om die man by te bring, maar sonder enige sukses. Hy is op die toneel dood verklaar.”
Vrae oor onvoltooide tennisbaan van R2 miljoen
Volgens Tennisbane Suid-Afrika kos die oprig van ’n gewone enkele tennisbaan gemiddeld tussen R225 000 en R350 000.
‘Dit voel soos familie’, sê Anel oor terugkeer na ‘Binnelanders’
“Nina se rooi kapsel gaan dalk binnekort ʼn gedaanteverwisseling moet ondergaan om plek te maak vir nóg een van my vorige karakters,” het die aktrise knipoog oor ‘Semi Soet 2’ bygevoeg.
Nóg vertragings in Tshwane-burgemeesterstryd
Koalisiepartye vrees dat die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, by die proses inmeng, met die uiteindelike doel dat die provinsiale regering beheer oor Tshwane se regering sal kan kry.
‘SA’ners verwerp EFF se intimidasie’
Volgens die regerende party is dit te danke aan ieder en elke burger dat die land Maandag nie tydens die EFF se nasionale betogings in chaos gedompel is nie.
ToekomsVenster: My tas vol vreugde en hartseer
Juis daarom gaan ek jou liefhê en koester. Ek gaan uitkyk vir jou en vriendelik wees.
Motorjoernaliste sê mekaar die stryd aan
Dit bring ʼn ander aspek van motorresies waarvan ek niks geweet het nie. Die mengsel van adrenalien, frustrasie, teleurstelling en verantwoordelikheid is enorm.
Kordate Faan patrolleer nou VTM
Faan, ’n Anatoliese herdershond, het eerste vir diens aangemeld as deel van die monument se projek om die terrein te beveilig.
Regering swyg oor lewenskostekrisis
Die DA meen ʼn regering wat werklik omgee, sou lankal ingegryp het om verligting aan veral kwesbare Suid-Afrikaners te bied.
#NationalShutdown: Vreedsaam of nie, ‘skade is gedaan’
Kenners sê die EFF se #NationalShutdown het dalk meestal vreedsaam verloop, maar dit het die land se beeld uiteindelik veel meer sleg as goed gedoen.
SA vlag wapper by Epic
ʼn Suid-Afrikaanse span laat tans die bergfietsspeke in die vroueafdeling van die Absa Cape Epic sing.
Fliekresensie: ‘Stella Murders’-dokkie ‘stroef, ontnugterend’
Hier is geen opspraakwekkende vars getuienis of gedramatiseerde tonele wat bykomende inligting bevat nie; slegs vermoeide mense, veral die dogters se ouers, wat emosioneel vertel wat gebeur het.
Vier Paasfees met dié konserte
Maroela Media gee ʼn voorsmakie van teaterproduksies en klassieke musiekvertonings wat in April op gehore wag.
Malema se regsopsies finaal uitgeput
AfriForum sal nou stappe teen die EFF-leier kan doen indien hy voortgaan om onwettige grondbesetting aan te hits.
Henk en Giniel laat wiel in Laeveld
Van Suid-Afrika se grootste motorsportsterre sal vanaf Vrydag in Malelane wees vir die eerste ronde van die nasionale veldtydrenkampioenskap.
Bruid as ‘suinig’ beskryf oor slegs-water-plan
ʼn Vrou het ʼn debat aanlyn veroorsaak toe sy aangekondig het dat sy en haar aanstaande man van voornemens is om slegs water by die troue te bedien.
‘n Sanipas-avontuur met Ineos Grenadier
Hierdie week gaan Wiele2Wiele op ‘n Sanipas-avontuur met die nuwe Ineos Grenadier, wat gemaak is om enige terrein aan te pak.