Die versuim deur staatsdienswerkers om voldoende dienste te lewer en die hoë vlakke van geweldsmisdaad in die land kom op ʼn skending van menseregte neer.
Alles vir Woensdag 22 Maart 2023
Perlemoenvonds van R1 miljoen
“Die bosse in die gebied is gefynkam en daar is op 35 sakke met meer as 3 400 stuks perlemoen afgekom.”
Gedagte vir die dag: Hou aan luister
Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie. (Hebreërs 2:1, Bybel in Afrikaans 1933/1953)