Twaalf maande gelede het Cilliers Brink onderneem om die hoofstad se geldsake te stabiliseer, energie-onafhanklikheid te bou en dienslewering te verbeter. Daar ís vordering, maar hy besef Pretoria is nie Kaapstad nie en verandering gaan nie oornag kom nie, sê Brink aan Maroela Media.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cilliers Brink"
Foto’s: Tshwane-burgemeester vier Kersfees saam met hawelose mense
“Politici het nie al die antwoorde nie, maar met behulp van organisasies sonder winsbejag, kerkleiers en sakelui, kan daar groot opheffingswerk in die stad gedoen word.”
Brink en span op sending om Tshwane te red
“Daar is ’n bereidwilligheid en welwillendheid om die beste van die saak te maak.”
‘Local is lekker’ by nuwe Pta-sentrum
Die aktrise en sakevrou Leandie du Randt is een van vele plaaslike entrepreneurs wat spog met ʼn winkel by dié ontwikkeling in die ooste van Pretoria.
Sakekamer wil Pta staatsbestand maak
“Ons is keelvol vir politieke rugstekery, die verval van infrastruktuur in alle vorms en politici wat aanspreeklikheid vermy. Ons gaan nie langer stilbly nie.”
Brink wil kultuur in metro omswaai
“Daar is geen manier om die metro uit die moeilikheid te kry as ons nie die kultuur verander nie, en om dit te doen het jy leeuemoed, deursettingsvermoë en politieke vernuf nodig.”
Beaumont se uitsprake oor Cilliers Brink ‘kommerwekkend’
“Indien die koalisie nou verkrummel onder die druk van kriminele groepe in vakbonde en politieke geledere, sal alles tot niet gaan.”
Burgemeester Brink help self vullis opruim
Cilliers Brink het spanne in Mamelodi gaan help om vullis te verwyder terwyl die stad alles moontlik doen om agterstande in te haal.
Groot fout by Rand Water, sê burgemeester
Cilliers Brink, burgemeester van Tshwane, sê die herhaalde wateronderbrekings in die stad is ’n aanduiding dat daar groot fout by Rand Water is. Die stad…
Brink wil Tshwane uit finansiële verknorsing kry
“Daar lê nog ʼn berg voor ons terwyl ons poog om die stad se finansies te stabiliseer, maar ek het dit my prioriteit gemaak om te verseker dat ons die publiek op die hoogte hou van wat ons in die gesig staar en wat ons doen om die stad vorentoe te neem.”
Luister: Tshwane se Brink bou g’n lugkastele, wél ʼn metro
Maroela Media gesels met Tshwane-burgemeester Cilliers Brink oor die groot uitdagings wat vir die stad voorlê en die nuwe span se planne om die hoofstad reg te ruk.
Brink: Dis nou skouer aan die wiel in Tshwane
Nuwe Tshwane-burgemeester Cilliers Brink het ʼn hand van versoening na opposisiepartye uitgereik en sê die stad moet nou begin om sy mense te dien, ook deur beurtkrag te pak.
Pretoria het ʼn nuwe burgemeester
‘n Nuwe uitvoerende burgemeester is Dinsdagmiddag in Pretoria aangewys.
Nóg vertragings in Tshwane-burgemeesterstryd
Koalisiepartye vrees dat die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, by die proses inmeng, met die uiteindelike doel dat die provinsiale regering beheer oor Tshwane se regering sal kan kry.
Koalisie bankvas agter Brink vir burgemeester
Ná verskeie terugslae hoop die veelpartykoalisie in Tshwane om Cilliers Brink tot nuwe burgemeester te laat verkies.